Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stiltevrede

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Stiltevrede
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Morne P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Gesin met klein kinders

Perfek.

Alles was baie netjies, stil en presies wat ons wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie Morne, julle is baie gawe mense. Stiltevrede groete.

Stiltevrede
Nicole V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Saam met vriende

Stiltevrede is 'n goeie plek om by te bly.

Die tydjie by die plek was wonderlik en die eienaars was baie vriendelik. Ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaques K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaques K
Enkelreisiger

Die eienaars/bestuurders is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Die kamers is ook baie netjies en skoon. Ek het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie Jaques vir jou mooi en positiewe resensie van Stiltevrede Gastehuis.

Stiltevrede
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Besigheidsreis

Baie aangename verblyf.

Uitstekende waarde vir geld, baie vriendelike en gasvrye mense. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie Andre. Ons waardeer jou terugvoering oor jou verblyf. Kom kuier gerus weer,
Groetnis
Danie en Louisa

Stiltevrede
Tiaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V
Gesin met klein kinders

Skoon, volledig en goed geleë.

Ons het 1 aand oorgeslaap op pad terug na Namibië. Die verblyf was super skoon en als wat mens nodig is daar. Sal sekerlik dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie, Tiaan, vir jul mooi terugvoer. Hoop ons sien weer.
Groete
Danie

Stiltevrede
Elna S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die warm komberse op die bed, paneelverwarmer was amazing. Verder baie beïndruk met die res van verblyf.

Wonderlik om vol skottel te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer oor julle verblyf. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Louisa Maritz

Stiltevrede
Wim V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Erg mooi appartementje, leuk ingericht en gedecoreerd.

Mooi en ruim appartement met gebruik van een mooie tuin met verschillende terrassen. Alles goed verzorgd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie van Stiltevrede Gastehuis. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Louisa Maritz
Stiltevrede Gastehuis

Stiltevrede
Ansie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Gesin met klein kinders

5 sterre.

Pragtige, skoon en netjiese plek. Die eienaar is pragtig en baie vriendelik. Beveel sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie vir goeie resensie van Stiltevrede Gastehuis. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Ontvang julle graag weer.
Louisa Maritz
Stiltevrede groete

Stiltevrede
Neil K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil K
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het oorgeslaap op pad Kgalagadi toe. Die dame was baie hulpvaardig en vriendelik. Daar was alles wat ons nodig gehad het en die prys was baie billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Gesin met klein kinders

Alles was netjies en dit was baie aangenaam om daar te oornag.

Het vriendelike diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met tieners

Rustig

Pragtige plek en 'n gawe gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Skoon en netjiese verblyf.

Danie was vriendelik en hulpvaardig. Ons het lekker gebly. Sal weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie Elsa. Waardeer julle besoek en bly ons kon ontmoet. Hopenlik sien ons weer. Groete Danie

Stiltevrede
Stephan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly vir 2 aande.

Vriendelik ontvang. Lekker swembad en braaiplek. Waterverkoeler hou kamers lekker koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het en die mooi boodskap. Stiltevrede groete.

Stiltevrede
Ilze B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Gesin met klein kinders

Kalm, fantasmagories en pragtig.

Plekkie is pragtig ingerig. Die naam spreek vir die plek. Daar is net 'n rustige kalm effek. Die bed is so snoesig voel jy sink weg daarin. Ek beveel definitief die plekkie aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tewie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tewie P
Gesin met tieners

Baie netjies.

Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bj S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bj S
Gesin met klein kinders

Gasvry se definisie!

Dis beslis 'n huis ver van jou eie huis! Tannie Charmaine loop die ekstra Myl. Sy was net 'n WhatsApp ver. Ons kinders was gemaklik en het die swembad vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Dankie BJ en Randall. Sien een van die Dae weer. Baie liefde.

Stiltevrede
Michel S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-located place.

Quiet area, very safe, excellent location. Very dark apartment, nice terrace, all amenities but not perfectly clean (fridge). What disturbed us: Charmaine came rather sneaky in the apartment via her private backdoor, even when we were sitting on the terrace.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed geleë plek.

Rustige omgewing, baie veilig, uitstekende ligging. Baie donker woonstel, lekker terras, alle geriewe, maar nie heeltemal skoon nie (yskas). Wat ons ontstel het: Charmaine het taamlik sluipend in die woonstel gekom via haar privaat agterdeur, selfs toe ons op die terras gesit het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het tuis gevoel.

Baie aangename verblyf. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Ons het baie lekker gebly, en sal vorentoe weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurentia W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurentia W

Wonderlik.

Dit was so lekker en rustig daar, ons het dit so geniet. Die mense was so vriendelik en hulle het mens baie welkom laat voel, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Beste Maurentia,

Julle is 2 pragtige, jong hartsmense. Bly so.

Baie liefde,
Charmaine

Stiltevrede
Astrid B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf was baie aangenaam en die ontvangs was perfek in die rustige area van Upington.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Is aan te beveel. Net die televisiekanale laat veel te wense oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Alma.

Dankie vir die mooi resensie. Ja, DStv kanale laat baie te wense oor en dit kos ons R1000 per maand en gaste kan maar self besluit wat hulle wil kyk.
Was lekker om julle te ontmoet.

Vriendelike groete,
Charmaine

Stiltevrede
Gerald B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald B
Saam met vriende

Baie vriendelike ontvangs, goed geleë en skoon verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P
Saam met vriende

Aangenaam.

Baie skoon en netjies met al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiaan L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan L
Gesin met tieners

Baie vriendelike mense en baie behulpsaam.

Dit is 'n baie lekker plek en al ons verwagtinge was oortref. Dankie Charmain vir vriendelike diens, dit word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Dankie Wiaan julle is regtig hartsmense. Was lekker om julle te ontmoet.

Stiltevrede
Eileen H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Older house with pleasant, helpful hosts.

Fully equipped unit in an older house set in lush, manicured grounds. Helpful, pleasant hosts. Very safe area. Secure parking in garage though street is okay too. Would be ideal for a long, self-catering stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Gesin met klein kinders

Die gasvrou kommunikeer goed met haar gaste en het trots in haar diens wat sy lewer.

Ons het baie lekker gebly by Stiltevrede. Charmaine en haar man het ons vriendelik ontvang en uit hul pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak. Alles is skoon en netjies. Definitief waarde vir geld met lugreëling, 'n volle DStv-pakket, pragtige swembad, braaiplek, WiFi en veilige parkering. Ek kan hul blyplek met 'n geruste hart aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Marinda. Julle was baie spesiale gaste. Ons hoop ons sien mekaar weer in die toekoms. Pas jul self op. Liefde, Danie en Charmaine.

Stiltevrede
Claudine C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine C
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Ons sal enige iemand aanbeveel om by Stiltevrede te bly. Ons het onmiddellik tuis gevoel toe ons daar kom. Die eienaars was tog te lieflik, behulpsaam en gasvry. Die woonstel was skoon en netjies. 'n tuiste vanaf ons eie huis. Ek en my familie sal elke keer by Stiltevrede tuisgaan wanneer ons in Upington is. Charmaine en Danie du Toit, 10 uit 10 vir julle. Die beste mense wat ons ooit ontmoet het. Ons kinders mis julle alreeds. Baie, baie dankie vir alles. Ons is stil tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Claudine. Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is hartsmense. Voel bevoorreg om jul te kon ontmoet. Ons gaan kontak behou. Liefde vir die kinders. Danie en Charmaine

Stiltevrede
Corrie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf! Die kinders het dit ook baie geniet.

Heerlik koel in die woonstel en lekker swembad om die kinders besig te hou. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Corrie. Baie dankie vir die mooi review. Ons bid julle n geseende Kersfees en n mooi nuwe jaar toe.
Groete Danie en Charmaine

Stiltevrede
Janine V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Enkelreisiger

At home, peaceful.

A must-go-place again, my soul needed the rest and what better place than Stiltevrede. Thanks to the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie Janine. Jy is so 'n warm mens. Sien uit daarna om jou te weer te sien.

Liefde
Charmaine

Stiltevrede
Martlie J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aandag aan fyn detail. Baie rustig.

Charmaine gee baie aandag aan fyn detail wat jou spesiaal laat voel. Dit is 'n rustige, maar tog sentrale oornag gewees. Beslis nog 'n kuier werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

More Martlie, baie dankie vir die mooi resensie. Julle is baie spesiaal, mooi bly en pas mekaar op. Ons hoop regtig ons sien julle weer. Groete, Charmaine.

Stiltevrede
Heloise D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise D

Ons gasheer en gasvrou is die sout van die aarde.

As mens praat van 'n gastepaar wat hul besoekers tuis laat voel, dan is dit ons gasheer en -vrou by Stiltevrede in Upington. Niks was te veel moeite nie en het uit hulle pad uit gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. My broer het afgery van Johannesburg en met sy terugkeer was daar optogte. Ons gasheer het onmiddellik uitgehardloop waar ons gebraai het om hom te waarsku om versigtig te ry en het ook probeer uitvind presies waar is die optogte! Daar is inligtingspamflette in die sitkamer en hulle het ook vir ons goeie inligting gegee oor besienswaardighede in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Heloise. Baie dankie vir die mooi review. Was lekker om jul te ontmoet. Mooi jaar vorentoe. Hoop ons sien mekaar weer. Groete Danie en Charmaine

Stiltevrede
Joseph Francois O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph Francois O
Gesin met klein kinders

Rustig.

Netjies en skoon - eienaars doen moeite. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir die mooi resensie. Bid vir julle God's rykste seëninge toe.

Groete,
Charmaine

Stiltevrede
Jacqueline P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lugreëling in dak was baie irriterend die hele nag geraas en beddegoed van dubbelbed was nie skoon nie. Ontbyt was baie goed.

Jammer ook vir parkering omdat jy agtermekaar stop en moet reël met ander gas as jy dalk laat inkom en vroeg moet ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Jaqueline. Eerstens laat ek nooit gaste op vuil beddegoed slaap nie en tweedens jammer oor die Parkering. Dit is wat ons beskikbaar het en boonop baie veilig is. Jul ondervinding met Stiltevrede was verseker nie goed nie. Ons probeer om almal gelukkig en tevrede te Hou maar soms raak dit maar moeilik.
Groete Charmaine Stiltevrede

Stiltevrede
Roleen V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Pragtige rustige plekkie! Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Roleen. Baie dankie vir die mooi review. Was lekker om jul te ontmoet. Vriendelike groete Charmaine

Stiltevrede
Suzette D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette D
Enkelreisiger

Wonderful, clean, comfortable stay.

What a lovely place with wonderful owners. The rooms are spacious, well-equipped and tastefully decorated. I would recommend Stiltevrede to anyone. Thank you for a great stay. I will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie Suzette, vir die mooi resensie. Jy is 'n baie besonderse mens. Pas jouself op.
Groete, Charmaine.

Stiltevrede
Wille P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wille P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie behulpsaam.

Vriendelik en behulpsaam gewees met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, gerieflike en veilige verblyf, sal definitief weer teruggaan.

Ongelooflike gasvryheid het gemaak dat ons vakansie net reg begin, baie dankie, ons kom terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Groete, Stiltevrede.

Stiltevrede
Evanda V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evanda V
Gesin met tieners

Genotvol.

Die eenheid is baie privaat, veilig en netjies. Dit is redelik naby die winkels en restaurante geleë. Ons het ons verblyf hier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Evanda, mooi bly en pas mekaar op. Dankie vir die mooi boodskap.
Liefde,
Charmaine.

Stiltevrede
Callie C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was om soos by familie oor te bly.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Callie en Gerda, julle is spesiale mense. Hoop ons sien mekaar gou weer. Mooi bly.
Groete
Charmaine en Danie

Stiltevrede
Annica S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annica S

Pragtige verblyf, als word voorsien.

Ons het regtig 'n besonderse en rustige tyd by Stiltevrede ervaar. Als was pragtig ingerig en als wat nodig is, was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Annica
Dit was lekker om jul te ontmoet. Kom weer. Dit is altyd lekker om mense te ontvang wat net hulself is.
Groete
Charmaine

Stiltevrede
Jaco Z - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco Z
Gesin met klein kinders

Lekker bly.

Goed toegerus, goeie area en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Dit is goed om van julle te hoor. Kom weer en kyk nà mekaar. Groete, Charmaine

Stiltevrede
Elize C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerief en gemak in een gastehuis. Die besondere binneversiering is treffend.

Ek sal enige reisiger aanbeveel om by Stiltevrede te oornag. Skoon, netjies en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hallo Elize
Julle is 'n baie besondere gesin. Dit was n plesier om julle te ontmoet. Alles wat mooi is wens ons julle toe vir die toekoms.
Groete,
Danie en Charmaine

Stiltevrede
Amaria L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amaria L

Baie lekker plekkie.

Ons was 2 pare en die eenheid was gerieflik daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Hi Amaria. Baie dankie. Ek wens jul net die mooiste vir die toekoms toe. Kom weer.
Groete, Charmaine

Stiltevrede
Jan H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Gesin met tieners

Heerlik.

Alles gereed. Probleem met DStv dadelik uitgesorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie Jan en gesin. Ons is jammer dat ons jul gemis het maar dit was iets wat ons net moes laat doen. Sien daarna uit om julle in die toekoms persoonlik te ontmoet.

Vriendelike groete
Danie en Charmaine

Stiltevrede
Hannelie L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig en baie netjies.

Die woonstel is goed ingerig en baie netjies. Ons was welkom geheet deur Charmaine en die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie Hannelie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Mooi bly. Groete Charmaine

Stiltevrede
Ursula S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S
Gesin met tieners

Baie lekker, fantasties!

Die naam se alles: Stiltevrede. Die plek is mooi en netjies, veilig en die mense (Danie en Charmaine du Toit) is baie vriendelik en gasvry! Ons het regtig lekker gebly en sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiltevrede se terugvoer

Baie dankie Ursula. Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Mooi bly.
Groete
Danie en Charmaine

Stiltevrede
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultstraat 45, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADR3d1RmWZXlpDrfaBwpyWZcc9chUo4ELspNRgHR4rnvtcWK5Iu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 45 Bult Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.450539569154 21.25152846561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem