LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stokkiesdraai Guest House | LekkeSlaap
+18

Stokkiesdraai Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 15 van Stokkiesdraai-plaas, Rooisand, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stokkiesdraai Guest House is 1 km buite Groblershoop geleë en bied plaasverblyf wat ideaal is vir oornag of 'n heerlike naweekwegbreek.

Daar is 5 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en ruim en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Dis lekker rustig op die plaas en jy kan rondwandel, braai en die Noord-Kaapse sonsondergang bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Stokkiesdraai Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Gedeelte 15 van Stokkiesdraai-plaas, Rooisand, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Gaste dink Stokkiesdraai Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 15 van Stokkiesdraai-plaas, Rooisand, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gvvLgW0CkMZAoTglvCZSKqio1lSFzARBHLAbWU5ONhqSWmPrN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Portion 15 of Stokkiesdraai Farm Rooisand 8850 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.882295335742 21.996007561684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!