Stokkiesdraai
- Kapasiteit: 82 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 74, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R795 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stokkiesdraai is in St. Lucia KwaZulu-Natal, aan die Olifantkus geleë.
Verblyf beskik oor 13 eenhede met slaapplek vir 82 gaste. Dié selfsorg-duplekswoonstelle is gemeubileer en het elkeen 'n kombuis, sitkamer en 'n stoep met braaigeriewe. Daar is privaat parkeerplek vir 1 voertuig naby elke eenheid. Daar is ekstra parkeerplek vir nog voertuie en bote. Let wel dat net die kombuise daagliks skoongemaak word.
Die selfsorghuis bied verblyf aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede, derde en vierdie slaapkamers het elk ’n enkelbed. Die badkamers het elk ’n stort en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n waaier, ’n sitarea en ’n TV in. Die eenheid het ook ’n privaat ingang, braai-area en stoep.
Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.
Stokkiesraai bied toerbesprekings vir diepsee-visvang, bootvaarte op die meer en diepsee, wildkyk, kajakvaart, staproetes, perdry, walviskyk en skilpadtoere.
Stokkiesraai is in die middel van St. Lucia, oorkant Ocean Basket, Wimpy en ander restaurante. Dit is ook naby banke, ’n gerieflikheidswinkel, drankwinkel, kroeë, OTM's en 24 uur-spesialisgeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- McKenziestraat 74, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stokkiesdraai het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 82 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 74, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom