Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat die verblyf via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel in die somer/reënseisoen.
Vuurmaakhout is nie ingesluit nie.
Paraffienlampe word voorsien.
Gaste moet asb. hul eie pool-tafelstokke, ping-pong balle en veerpyltjies saambring, omdat ons nie kan waarborg dat hierdie items beskikbaar is nie, as gevolg van onbedagsame gaste.
Skoonmaakdienste kan ingesluit word op versoek - doen navraag by Dylan Evans, die plaasbestuurder. Skoonmaakfooie is direk aan die landgoed betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kruisfontein Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang