Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Castle - Dullstroom

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 46 resensies vir Stone Castle - Dullstroom
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sant-marie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sant-marie S

Vars lug, oop vlaktes, baie wild.

Stone Castle was amazing, dit was skoon, gerieflik ingerig, die feit dat 4 uit die 6 kamers hul eie badkamers het maak dit uiters gamaklik. Die twee groot kamers het vol badkamers, king-size beddens en hout-oondjies om dit warm te hou in die winter. Die groot stoep wat toe is aan beide kante maak jou veilig voel en die uitsig is asemrowend. Die swembad is nie regtig stapafstand nie, en die stalle het nie perde in nie, werkers bly daar, daar is wel perde wat vry rondloop. Ook, baie baie wild, en bloukraanvoëls. Dit is gerieflik naby aan Dullstroom, die deel van die grondpad voor jy by Dullstroom Estate indraai, is na gekyk en dit is gemaklik vir normale voertuie. Alhoewel sportvoertuie wat laer is nie so maklik daar gaan regkom nie. Binne die landgoed is daar sementpaadjies. Die DStv se power supply het nie gewerk nie en daar is nie wifi of so nie, dit het ons nie gepla nie. Daar twee braai-areas, en baie baie hout wat reeds gekap was. Ek het dit ge-love, ons almal het, dit was gemaklik, gerieflik, groot, dit het alles gehad wat 'n mens kon nodig hê en vir die groot groep wat ons was, was niemand ooit ondervoet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda T
Saam met vriende

Dit was baie lekker, ek dink net hul kan bietjie aandag gee aan die kleiner dingetjies.

Ek dink hulle kan regtig aandag gee aan die dekor. Die gordyne hang net hier en daar gehak. Dit lyk sleg. Die meeste bedlampies het nie eers globes in nie. Die een venster is so vrot dat hulle toiletpapier ingedruk het om die wind uit te hou. Die wasbak waarin skottelgoed gewas moet word is regtig grillerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie S
Saam met vriende

Lovely quiet getaway to Dullstroom.

Although a bit tricky to get to, a lovely weekend getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit R
Gesin met tieners

Die pad is 'n nagmerrie

Die huis het aandag nodig. Verf op mure skilfer af. Gordyne is vuil en geskeur. Die oond benodig ook aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Gesin met tieners

Lovely, tranquil, spacious. Everything you need to recharge. Plenty of game on your doorstep.

This was a much needed break for our family. This big house has everything you need to unwind and reconnect with each other and nature. It is close enough to town if you want to spoil yourself at one of the many restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwaine Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwaine Z

Really beautiful place and good value for money.

Has beautiful views and the wildlife is on your front doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L
Saam met vriende

Beautiful house and stunning evening sunsets!

We loved our stay at Stone Castle. The house is beautiful and so spacious. A great place to travel with friends or family!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren S

Baie lekker.

Voornemende besoekers moet vooraf ingelig word dat hulle slegs met 4x4 voertuie die estate kan besoek wanneer dit reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serrenilla D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serrenilla D

Wonderlike naweek saam met familie.

Ons beplan beslis weer 'n naweek by Stone Castle! Geriewe was baie goed en die rustige omgewing is die ideale plek vir lekker rus en kuier saam familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R
Saam met vriende

Tiek al die boksies vir 'n groot groep, gesellige, kuiernaweek.

Wonderlik ingerig! Het al die tiekboksies gemerk, geskik vir 'n groot groep mense. Die dek wat uitkyk oor die mooi landgoed met braai was 'n moet op ons lysie vir Dullstroom en Stone Castle het nie tekort gekom hier nie. Die kombuis is beeldskoon en die kamers perfek vir wanneer jy tog 'n bietjie afgesonder wil wees. Ek wil noem dat die aanwysing op die kaart nie korrek is nie. Chris het ons baie mooi reggehelp met die korrekte aanwysings, maar dit sal definitief moet aangepas word op die webwerf, aangesien die pad soos verduidelik onmoontlik te kar is en die hek gesluit is van daardie rigting. Ek beveel aan om 'n GPS te gebruik na Dullstroom Country estate (ook die pad na die gholfbaan) en dan vanaf die hoofhek is Stone Castle nommer 8.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Dear Simone

Thanks for the good review. We have again sent it to be corrected on the website and it should be correct in future.
Clients must take the road past the Golf Estate turning off at the Birds of Prey 1 km before Dullstroom on the way to Belfast.
Not the Kruidfontein road between Lydenburg and Dullstroom as that road is very bad.

Stone Castle - Dullstroom
Rosalia R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalia R
Saam met vriende

Baie rustig en stil. Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld - baie rustig en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic B
Gesin met klein kinders

Baie lekker ruim, rustig.

Baie lekker plek vir 'n naweek weg. Groot spasie vir kinders om te speel en lawaai te kan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Saam met vriende

Rustig.

Die direksies wat julle gee na die plek is verkeerd, die skottelgoedwasser was geblok toe ons daar aankom. Dalk 'n extra yskas/vrieskas aangesien die 10 mense is vir 'n naweek. Maar verder baie lekker en aangename plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Dear Jaco,

Thank you for your feedback.

We will attend to the direction issues. The GPS interface changes the location. I have added manual directions in the booking.

Maintenance is being done constantly.

Regards,
Stone Castle - Dullstroom

Stone Castle - Dullstroom
Tamsyn M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn M
Gesin met klein kinders

We had a lovely time, feeling well rested.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise D
Saam met vriende

Waarde vir geld, veral as daar groot groep is.

Ons het ons naweek terdeë geniet! Die bespreking het nie duidelik gemaak dat Stone Castle in die Dullstroom Country Estate geleë is nie, so ons het bietjie gesoek en moes die bestuurder skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Saam met vriende

Pragtige natuurskoon!

Ons het baie lekker gebly en ons kinders het dit vreeslik geniet. Maak net seker die regte padaanwysings word vir die gaste gestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbengeni M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbengeni M
Saam met vriende

We had a very good time.

It's situated at a very good location. We enjoyed the experience, it was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen A
Saam met vriende

We had a wonderful time.

We had a wonderful time in the house and the estate is beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Ons het lekker gekuier in die huis en die landgoed is pragtig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska J
Saam met vriende

Excellent place to relax and recharge.

We had a fantastic stay at Stone Castle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Thank you for the kind words, Mariska.

Stone Castle
Chris

Stone Castle - Dullstroom
Michelle S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met vriende

Gesellig, gemaklik en skoon.

Die huis verskaf alles, goed geleë, netjies en skoon. Daar was oorgenoeg hout vir kaggel en braaivure, hoef nie saam te neem of te koop nie. Probleem gehad met 'n skoorsteen, maar dit is vinnig uitsorteer. Stel net voor dat gordynrelings endstukke het. Hele gordyn kom van reling af as dit ooptrekgetrek word. Heerlike plek om te kuier met vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie G

Gerieflik en ontspanne wegbreek.

Ongelooflike rustig en ontspanne, net jammer dat die eenheid nie gediens word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Beste Coenie,
Daar is 'n skoonmaak diens beskikbaar vir kliënte om te gebruik soos hulle dit nodig hê.
Baie dankie,
Chris, Stone Castle

Stone Castle - Dullstroom
Helgard R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard R
Saam met vriende

Baie gemaklik en lekker oop gevoel.

Die huis is ruim. Beddegoed was skoon en netjies. Huis is goed geleë met baie mooi uitsig!! Die grondpad tot by die estate kort werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Dankie Helgard.
Ja ongelukkig is dit 'n openbare pad daai en die plaaslike regering moet dit in stand hou.Ons het al op 5 vorige geleenthede op DULLSTROOM COUNTRY ESTATE se rekening die pad geskraap en of diesel vir die Munispaliteit gekoop. Dis maar rof in die platteland. Pad is oorwegend darem gangbaar en paaie binne die estate is nou nuut oorgedoen.
Groete,
Chris

Stone Castle - Dullstroom
Adele J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Saam met vriende

Fantastiese geriewe en perfek vir wegbreeknaweek.

Ontvangs was fantasties en geriewe beste wat ons in 'n lang tyd gekry het. Kamers met en suite badkamers prentjiemooi. Kan definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Baie dankie
Stone Castle
Chris Snyman

Stone Castle - Dullstroom
Jennifer M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer M
Gesin met tieners

A wonderful place to escape to.

We had a wonderful stay at Stone Castle. The views were amazing and the house had everything we needed. The clubhouse pool was a winner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Thank you for the kind words, Jennifer.

Stone Castle
Chris

Stone Castle - Dullstroom
Bianca P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca P
Saam met vriende

Absolute perfection!

We visited Stone Castle as a group of friends, and found the house to be clean and tidy, the bedrooms were all large, and the bathrooms were exquisite. We had some cold weather while we were there, but were kept very warm with the fireplaces in lounge area as well as the bedrooms, and there was plenty of clean linen and blankets to keep us warm at night. The living area/kitchen area were spacious enough for all 8 of us to help each other cook and clean up after meal times. We had the best time at Stone Castle and cannot wait to go back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut perfek!

Ons het Stone Castle as 'n groep vriende besoek, en gevind dat die huis skoon en netjies was, die slaapkamers was almal groot en die badkamers was pragtig. Ons het koue weer gehad toe ons daar was, maar was baie snoesig met die kaggels in die sitkamer sowel as die slaapkamers, en daar was baie skoon linne en komberse om ons snags warm te hou. Die leefarea / kombuis area was ruim genoeg vir al 8 van ons om mekaar te help kook en skoon te maak na etes. Ons het die beste tyd gehad by Stone Castle en kan nie wag om terug te gaan nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Thank you for the kind words Bianca

Stone Castle
Chris

Stone Castle - Dullstroom
Karen B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Saam met vriende

Die uitsig is asemrowend mooi en die huis is werklik soos 'n kasteel. Kamers heerlik ruim en die oondjies maak die huis lekker warm.

Die huis is baie gerieflik ingerig en akkomodeer 'n groot groep mense maklik sonder dat jy vas gedruk voel. Met die nodige tafeltennis, snookertafel kan 'n mens die jong klomp ook besig hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tonie E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie E

As 'n groot groep vriende het ons dit baie geniet.

Ons was 5 couples en ons het die naweek baie geniet. Ek stel dalk voor om die stapelbed in die onderste vertrek te vervang met dubbelbed ook. Verder as dit was dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie O
Gesin met klein kinders

Dit was baie gerieflik goeie omgewing en net wat 'n familie nodig het om kwaliteit tyd saam te spandeer.

Baie goeie opsie vir familie tyd. Gerieflik, goed toegerus. Goed geleë nie te ver van dorp maar ver genoeg dat jy kan wegbreek van raas en blaas. Kwaliteit tyd se baas. Net pad binne estate is horrible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda M
Saam met vriende

Baie lekker kuierhuis!

Volledig toegeruste kombuis! Het niks gekort nie. Baie mooi uitsigte! Fantastiese dierelewe. Beskutte balkon. Amazing bad! Klein detail wat soos 'n tweede huis voel. Hoogs aanbeveel! Net jammer damme is ver vir visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S
Gesin met tieners

Rustige, mooi en netjiese verblyf met awesome view.

Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rian S
Saam met vriende

Baie nice, maar pad is terrible moet 4x4-voertuig hê, gewone kar sal beskadig.

Huis is baie nice, plaas is ook stunning, maar hulle moet bietjie die pad uitsort soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan G
Gesin met klein kinders

'n Naweek-wegbreek wat soos 'n week gevoel het!

Die huis is 'n lekker kuierhuis met al die benodigdhede wat jy kan nodig kry. Die uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Thanks for the reply and comments.
We spent a lot of money to get the house in a good condition again for our customers.
So glad you did enjoy it.
Thanks.
Chris Snyman
Stone Castle

Stone Castle - Dullstroom
Leana P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P
Saam met vriende

Fantasties - veilig en baie privaat.

Die yskas is net bietjie klein vir 10 mense se kos vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nichola P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nichola P

Disappointing.

Very disappointing. The maintenance is very bad. The stove did not work properly nor did the dishwasher. A pane of glass nearly fell out of the window due to the window frame being rotten. Bed linen was not clean and no hairdryer was available. The access road I don't think has ever been graded! Would definitely not recommend it to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Teleurstellend.

Baie teleurstellend. Die instandhouding is baie swak. Die stoof het nie reg gewerk nie en ook nie die skottelgoedwasser nie. 'n Glaspaneel het amper uit die venster geval aangesien die vensterraam verrot was. Die bedlinne was nie skoon nie en daar was geen haardroër beskikbaar nie. Die toegangspad is nog nooit gegradeer nie glo ek! Ek sal dit definitief aan geen persoon aanbeveel nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Dear Nicola
Thanks for the reply.
We spent a lot of money to get the house in a good condition again for our customers.
Please do visit us again you will be very impressed.
The road you refer to is a government road and we have no means to grade a provincial road.
The internal roads in the estate is convreted and in a good state.
Thanks.
Chris Snyman
Stone Castle

Stone Castle - Dullstroom
Emma F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emma F
Gesin met klein kinders

A good time away.

We had a lovely time the only down side for me was that there where no darts in the games room as well as only 1 pool stick that was useable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo D
Saam met vriende

Rustig, mooi en goed vir die siel!

Stone Castle is geleë in 'n rustig ontwikkeling en dit voel byna of jy op jou eie plaas is. Kan dit aanbeveel. Skoonmakers is nie direk aan Stone Castle gekoppel nie - pasop vir lang vingers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jacqueline M
Gesin met tieners

Housekeeping and maintainance are of poor standard.

Descriptions on the website do not correlate with the actual condition of the establishment as it was probably compiled 10 years ago and never updated. The establishment or house is beautiful and has potential to give more luxury and is very peaceful, however it lacks proper maintenance and monitoring as well as controlled housekeeping. Housekeeping is horrible, linen and towels were dirty and stinking. The kitchen dishtowels were dirty and stinking, one had to wash them thoroughly before using them and one had to also wash the bed linen on day 5 because it was not changed. The dishwasher and dryer were broken and not functional. The TV in the basement was not working as was indicated on the establishment's advetisement that it is working. On enquiry we discoverd that the basement TV monitor and cable were struck by lightning more than 2 years ago. The basement was so dusty and unkept and full of crawling insects. The saddest part is that our children got sick due to using the pool table in the basement which was filthy and dusty. The swimming pool in the clubhouse was not cleaned or properly mantained. The headboard lamp was not working at all in one of the bedrooms and it's wires were exposed and not insulated. There were no keys for some of the doors leading outside. There were no curtains in the toilets and in the bedrooms the curtains were filthy. The caretaker made it clear that the property owner was responsible and not him.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Castle - Dullstroom se terugvoer

Dear Jacqueline

I’m very sorry that you found the experience at Stone Castle lacking in value.

Unfortunalty we have a serious problem with domestic workers in the area as they are just not interested in working and if you don’t police them 24/7 they just unfortunately don’t do their work. We will be employing a professional cleaning service at the earliest possible date.
I know we must ensure the house is clean but I wasn’t aware that there were problems as nobody notified me.

About the electrical problems I will change the website to read correctly. Unfortunately the lightning knocked out the dryer and washing machine in the week before Christmas and I wasn’t aware that they weren’t working. They have been taking in for repairs.

Please accept my humblest of apologies for the disconvieniance.

I’m offering you a full weekend free of charge at Stone Castle to make up for you and your families inconvenience.
I promise it will be crisp and clean.
Regards
Chris Snyman
Stone Castle

Stone Castle - Dullstroom
Gerhard K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Gesin met tieners

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Puik ligging, gerieflike verblyf en pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel R
Saam met vriende

Mooiste uitsig!

Baie lekker groot, ruim huis, genoeg plek vir almal. Die kaggels is 'n bonus, maar daar is ondervloerse verhitting ook. Pragtige badkamers, en kombuis. Oh ja, en 'n mak volstruis by die agterdeur. Ons het heerlik gebly, maar die tyd by Stone Castle was te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irene L
Gesin met klein kinders

Heerlike kuierhuis geskik vir groot familiegroep!

Die huis is heerlik ingerig vir 'n groot groep mense. Dit sou help as die aanwysings die laaste deel grondpad aangedui het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Die omgewing is pragtig.

Die huis is gerieflik, maar het bietjie aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met vriende

Ek sal Stone Castle van harte aanbeveel.

Ons was 10 vriende wat die naweek 'n verjaarsdag saam gevier het. Die huis is ruim, pragtig en baie goed toegerus en daar was verskeie aktiwiteite wat almal kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ruth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is baie goed geleë en gee rustigheid vir mense wat uit die gewoel wil wegkom.

Stone Castle kort definitief aandag want daar is toerusting ingesluit by advertensie wat afwesig was en die stoof werk nie heeltemal nie. Die afvoerpype voer die water baie stadig weg. Die hele woon-eenheid is vol spinnekoppe. Die hele huis kort 'n ernstige verf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E
Saam met vriende

Gerieflik & gemaklike verblyf met waarde vir geld!

Dit was meer as wat ons verwag het met 'n rustige gevoel maar tog baie luuks! 'n Heerlike rustige naweek met geriewe uit top gehalte! Baie dankie Chris Snyman dit was heerlik! Ons is vermaak deur 'n volstruis wat ons elke oggend geselskap gehou het terwyl ons koffie gemaak het! Die verblyf was 100% beter as beskryf op webwerf! Baie baie dankie. Ons sal julle weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie A

'n Heerlike, rustige ervaring in 'n pragtige omgewing en gerieflike verblyf.

Ons was 'n groep van 12 wat vir 2 nagte saam gekuier het. Die huis was gerieflik en die omgewing pragtig. Ons sal dit beslis aanbeveel as die besoek oor samesyn gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B
Saam met vriende

Dit het kompleet gevoel of ons 'n plek bespreek het in Skotland!

Ons het regtig Stone Castle geniet! Die ligging was "great" en die weer het ook saamgespeel (baie mistig en koud vir die kaggels).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinpad, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15429882aa6c8887b030e5071aac48b173b9f1783ce4e59ad0e8d095ffdd18708b1f071565b95a21a1eca54e4b4dee1a9a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 12) 46 5 1 5 Kruisfontein Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.404198777533 30.201212580109