Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Circle Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Bring asb. eie troeteldierbeddens, -kos en -waterbakke.

Honde mag nie op die banke wees nie.

Hou asb. honde op 'n leiband wanneer daar in die veld gestap word, aangesien daar perde, katte, jakkalse, slange en ander wilde diere in die omgewing is.

Die instansie aanvaar geen verantwoordelikheid vir die verlies, dood of beserings van enige troeteldiere nie. Moet asb. nie die troeteldiere sonder toesig laat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R37, 14,2 km buite Lydenburg, Semper Idem Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51133d600ffc17bfa6076b1bb7d46b74aa6d06f24c7423badcb936fdf69ae37c4fd5920a9b8b9f24a5efd157a05bf516eaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) Off R37, 14.2 km outside Lydenburg Semper Idem Farm 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.051328473552 30.366346744378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem