Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 31 Dec 2023 tot 29 Jan 2024 en 28 Mar 2024 to 26 Apr 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 31 Dec 2023 tot 29 Jan 2024 en 28 Mar 2024 to 26 Apr 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Let daarop dat 'n bespreking vir 2 gaste slegs vir 1 slaapkamer is. Indien 2 gaste in 2 slaapkamers wil slaap, kan dit teen 'n ekstra koste gereël word.
Respekteer asb. die inklok- en uitkloktyd.
Geen partytjies of groot byeenkomste word toegelaat nie.
Gaste word versoek om geraas tot 'n minimum te beperk tussen 23:00 en 08:00.
Geen rook of vape in die kothuis nie – gooi asb. sigarette in die asbak buite weg.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moet asb. nie die braai sonder toesig los nie, maak seker dat die vuur behoorlik geblus is voor jy gaan slaap of die eiendom verlaat. Moet asd. nie kole in die asblik plaas nie.
Maak asb. seker dat die skuifhekke te alle tye gesluit bly.
Die bottel wyn en beskuit of koekies is komplimentêr (vir besprekings langer as 2 aande), moet asb. nie die skoonmaakmiddels, toiletware of vuurmaakhout verwyder of mors nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 51, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f05d25613035a6841ae4462baeda36ed7c3d8eef72a0eb9bb48e62d05b79c4ade6d5c66d7ca05cdeb6c883abcbf1ad8ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 51 Kerk Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.355175192529 18.871845020971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem