Stone Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Belle Esperance-plaas, Kwaggasnek-weg, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stone Cottage is 'n rustieke selfsorgkothuis op 'n rustige, werkende plaas in die beeldskone Balelaberge, ongeveer 50 km vanaf New Castle-sentraal. Die plaas grens aan die beroemde Majubaberg waar die Eerste Boereoorlog in 1882 geveg is en is die ideale basis vanwaar gaste die historiese besienswaardighede in die omgewing kan verken.
Die kothuis het 'n rustieke styl en verwelkom troeteldiere. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed, asook 'n bed vir 'n kind. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die plaasstyl-kombuis het die nodige geriewe soos 'n yskassie, vrieskas, gasoond en -stoof. Die sitarea lei uit na 'n stoep met rietmeubels en 'n Weber-braai.
Twee klein tot medium honde wat goedgemanierd is, word op versoek en indien vooraf gereël, toegelaat, aangesien die kothuis 'n privaat tuin het waarin hulle kan rondhardloop. Die plaas is ongeveer 15 km vanaf Volksrust, Mpumalanga met winkels, wegneemrestaurante en vulstasies.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- La Belle Esperance-plaas, Kwaggasnek-weg, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Belle Esperance-plaas, Kwaggasnek-weg, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal