+30
Selfsorg in Wes-Rand

Stone Hill - Wild Pear Tree Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Stone Hill - Wild Pear Tree Cottage is op 'n privaat plaas in die Bosveld geleë en skuil hoog teen die dorpie Magaliesburg. Hierdie verblyf is troeteldiervriendelike en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n stoep, staproete van 5 km en 'n gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 17

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0744485887d3244fe9026c8621c9156f3db6ec6539da08f926af3d6b15dd7a11815a832ebbc0ab3f4fcc87e4947fe1b55dbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag (plek vir 2) Farm KN 13 Steenekoppies 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.000235 27.568284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang