Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Hounds Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Koninginkamer-Chalet
Slegs die kamer.
Kamer 8
Slegs die kamer.
Kamer 7
Slegs die kamer.
Gesinseenheid 6
Slegs die kamer.
Gesinseenheid 4
Slegs die kamer.
Rondawels
Slegs die kamer.
Huisreëls

Let asb. dat Stone Hounds Lodge 'n streng spoedbeperking van 20 km per uur op die perseel het vir 600 m van die hoofplaas se hek na die lodge.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is en gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes van die lodge aanvaar.

Die lodge se kombuis is beskikbaar vir groepe wat uitsluitlik die lodge en sy geriewe bespreek vir 'n funksie en besluit om nie van die spysenieringsdienste gebruik te maak nie. Kontak Stone Hounds Lodge gerus vir meer inligting.

Bring asb. jou eie hout, houtskool, speserye, eetgerei, glase, ys en drank. Alternatiewelik kan voorafgemaakte maaltye saamgebring word.

Ontbyt en aandete word in die grasdak-eetarea bedien, maar moet voor 24 uur voor inklok bespreek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R400, Hartbeeshoek, 2800, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqwtnevd9FRlQb2Jlw2iQIKHYUZpG0gZppae0vZSIATx6rTDFUq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R400 Hartbeeshoek 2800 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.891952741493 27.717583179474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem