Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Lodge

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2024 tot 29 Aug 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 900 R4 165 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Stone Lodge is ’n luukse selfsorg-vakansiehuis in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 23 km vanaf sentrale Bela-Bela.

Dié luukse lodge bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n gerieflike wegbreek in die Bosveld. Die huis het 3 en suite-slaapkamers. Elke 50 m²-grootte kamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed met Egiptiese katoenlakens en muskietnette. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met ’n instapstort en bad. Verder het elke kamer ook lugversorging en lei na ’n dekarea.

Die kombuis is met die nodige kookgerei toegerus. Die oopplan-leefarea het Persiese matte, 'n kaggel en 'n 65" TV met volledige DStv. Die leefarea lei na die hoofdek met 2 dagbeddens, sonstoele, braaigeriewe, ’n plonspoel en boma-area.

Die huis het gratis WiFi en ’n kantoorarea. Gaste hoef skaars op ’n wildrit in die reservaat te gaan, aangesien wild vrylik rondom die huis beweeg. Daar is ook 'n groot verskeidenheid voëlspesies in die reservaat. Mabalingwe Natuurreservaat is die tuiste van die Groot 5 en daar is 'n privaat wildritvoertuig by die lodge. Dit kan teen 'n ekstra koste per dag gehuur word. Die voertuig kan in die afgeskorte groen wildkykarea in die reservaat gery word. Gaste moet 'n wettige bestuurslisensie hê.

Slaapplek

’n Bespreking by Stone Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Stone Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Jaar gelys 6

Ligging

  • Elandsfontein 30, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Stone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 900
R4 900 R4 165
per nag (plek vir 7)
Vanaf R4 900
R4 900 R4 165
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhwpGlFICAaIOt7tscnGWdjH1Kz7Nqxice2k6CEFbx5vlvs0b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 900 nouVanaf R4 165 per nag (plek vir 7) 49 5 1 5 Elandsfontein 30 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.795760912001 28.121311589494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem