Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Meadows Country Estate

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 & 22, Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stone Meadows Country Estate is tussen die pragtige Magaliesburgbergreeks, en hoewel dit toeganklik is vir besoekers, is dit lekker afgeleë, ver van die geroei en gestoei van die stadslewe.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede wat privaat geleë is en met lieflike uitsigte oor die omliggende platteland spog. Daar is 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 het, nog 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 4 het en die groot Eagle's View wat tot 9 gaste kan akkommodeer. Alle eenhede het koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en/of 'n bad.

Elke eenheid het ook 'n leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis wat met selfsorggeriewe toegerus is. Privaat braaigeriewe is by al die eenhede beskikbaar.

Gaste kan by die dam visvang of die staproetes verken en die voëlspesies soek. Daar is ook 'n kristalhelder randvloeiswembad met 'n uitsig oor die dam en op die omliggende berge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dawid & Bets G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker! Ons verblyf was heerlik – die rustige stilte en asemrowende natuurskoon het ware ontspanning gebring.
Apr 2025
Jeanine S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plaas wegbreek net buite Gauteng. Alles wat mens sou verwag van 'n plaasna. Ons het lekker gebly. Dit was wat ons verwag het.
Mrt 2025
Esme E
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid op groot skaal. Awesome mooi, rustig en relaxing plekkie in die mooie natuur.
Okt 2024
Sashnee V
5.0
Breathtaking. The hosts at this resort were incredibly welcoming and helpful throughout our stay. The rooms were immaculate and very co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Matthys Lourens S
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies en skoon. Stone Meadows is 'n absolute bestemming om heen te gaan, vir lekker rus en natuur mooi. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaard...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Erfdeel 21 & 22, Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Gaste dink Stone Meadows Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 & 22, Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee49ad3150dfef7edcfd67cd095655c00ffdef7461e087fa618ef10719a4c97a160275ba514c363f149f88ce574aac13e3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Portion 21 & 22 Buffelsfontein 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.958584873578 27.358403205872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang