Gauteng Akkommodasie by Stonechat Game Lodge | LekkeSlaap
+41

Stonechat Game Lodge

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stonechat Game Lodge is op 'n 1500 ha-wildsplaas geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die reservaat. Die plaas is 70 km buite Pretoria.

Daar is 3 lodges wat individueel uitverhuur word naamlik Wag 'n Bietjie Lodge, Hadeda Lodge en Jakkalsbessie Lodge.

Stonechat Game Lodge is in 'n reservaat en gaste het toegang tot 'n swembad, putt-puttbaan, pooltafel en tafeltennis.

Die reservaat bied ook voetslaanroetes, wildritte en spa-geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gedeelte 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 40, Onspoed, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ9yuxlfPgwOnmUFbQ4uUn2yknOMt9XDCq4H8H7RjxFj6fUF1LH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) Portion 40 Onspoed 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.751197222222 28.920038888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za