Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonecrop Lodge

Moonglow
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en 'n oond. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die sitarea. Daar is 'n TV met Easyview DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n klein braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders jonger as 13 jaar nie.
Kontinentale ontbyt beskikbaar teen R120 ekstra per persoon. Dit moet vooraf gereël word en word in die eenheid bedien.
Eenhede word elke dag gratis skoongemaak behalwe Sondae en Openbare Vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gold Moss
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Gold Moss het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n privaat dek met 'n tuin-uitsig en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders jonger as 13 jaar nie.
Kontinentale ontbyt beskikbaar teen R120 ekstra per persoon. Dit moet vooraf gereël word en word in die eenheid bedien.
Eenhede word elke dag gratis skoongemaak behalwe Sondae en Openbare Vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dazzleberry
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim, privaat kothuis het 2 en suite-slaapkamers en is in 'n afgeleë, maar veilige plek. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede en suite-badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die sitarea het Franse deure wat na die stoep met 'n ingeboude braai en groot tafel lei. Dit is ideaal vir buite kuier. 'n Ekstra bed kan vir 'n vierde gas gereël word wat in die sitarea kan slaap. Die eenheid bied privaatheid en 'n uitsig oor die inheemse tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders jonger as 13 jaar nie.
Kontinentale ontbyt beskikbaar teen R120 ekstra per persoon. Dit moet vooraf gereël word en word in die eenheid bedien.
Eenhede word elke dag gratis skoongemaak behalwe Sondae en Openbare Vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: V32 Vergenoeg-pad, Hooggeleegen, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9STiV9fgEPJNQCVtFQtNO14Pt1tRnQn3Nz1jQRxpFSzzz1VeKC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 V32 Vergenoeg Road Hooggeleegen 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.362728605634 31.020893901587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem