Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonecrop Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 67 resensies vir Stonecrop Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rolandi C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolandi C
Gesin met klein kinders

Stonecrop Dazzleberry het ons verwagtinge oortref. Pragtig, skoon, netjies en perfek.

Stonecrop sal ek oor en oor aanbeveel. So rustic modern, super skoon en netjies met aandag en bederf in die fynste detail. 'n Kosbare-persoonlike "touch" en gasvryheid uit die boonste rakke. Dit was 'n absolute voorreg om die pragtige plekkie omring deur paradys te ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manny F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net naweekwegbreek.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe oorsig van jul naweekverblyf by ons, Manny. Ons is baie bly julle voel ons het meer gebied as wat julle verwag het. Julle was moeitevrye gaste en sal altyd welkom wees op Stonecrop. Groete, Leonora

Stonecrop Lodge
Stephanie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Attention to detail.

We loved everything about this place and will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review our establishment and your 5-star rating of Stonecrop, Stephanie!
We're truly pleased that you enjoyed your short stay and hope you'll return for a longer visit soon.
Kind regards to you both!
Alan and Leonora

Stonecrop Lodge
Melandri S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, fantastiese mense.

Was een van die lekkerste wegbreke in 'n lang tyd. Leonora en Alan gaan uit hul pad uit om 'n spesiale wegbreek te verseker. 5 sterre van my af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Beste Melandri, dankie vir jou wonderlike resensie 5 sterre, ons is so bly julle het die kothuis so geniet. Dit was 'n voorreg en plesier om jou bondgenoot te wees met die reël van die verrassings-wegbreek om jou vriend se verjaardag te vier. Ons sien daarna uit om julle weer binnekort op Stonecrop te mag ontvang.

Stonecrop Lodge
Michael D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and tidy, wonderful garden, wake up to birdsong.

We had a fantastic 4-day stay at Stonecrop. Enjoyed the garden, the stoep/braai area, large kitchen, and Alan was a lovely host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Thank you for your great review, Michael! We're so pleased you and your wife enjoyed Stonecrop, we loved having you here and hope you'll return some time in the near future!

Stonecrop Lodge
Jacques C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike akkommodasie aan die buitekant van Witrivier.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid waar ons gebly het is baie mooi versier, skoon en alles is daar wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Dankie dat jy die tyd afgestaan het om 'n resensie oor Stonecrop te doen, die vyf sterre is 'n heerlik, onverwagte bonus, baie dankie, Jacques! Julle was moeitevrye gaste en sal altyd weer met groot vriendelikheid hier ontvang word.

Stonecrop Lodge
Bronwyn E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn E
Gesin met tieners

Absolutely magical.

What an amazing stay. We were blessed with little surprises every night we got home - chocolates, fresh flowers and much love. They gave us a place to call home and it truly felt like home. The owners are two very special humans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Thank you for this brilliant review: Humbling...
It was our absolute pleasure to be able to offer you and your awesome son a safe haven for a few days. So happy you felt loved!
Please come visit again - you are now 'family'!

Stonecrop Lodge
Laurizel G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurizel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek. Skoon, netjies, veilig.

Stonecrop is 'n ongelooflike plek. Daar is soveel moeite gedoen om elke gas tuis te laat voel. Daar is aan elk detail voldoen. Die stilte en die pragtige tuin voel soos die paradys. Mooiste geriewe met moderne dekor en afwerking. Ek sal sommer 10 sterre gee as ek kon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We feel comfortable and we would like visit again in winter time.

They are good people, we feel honoured to meet that Stonecrop management.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Dear Stella, thank you so much for taking the time to review your stay at Stonecrop. We loved having you and your husband here and you will be welcome back here always. Kind regards, Alan and Leonora.

Stonecrop Lodge
Antoinette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V
Besigheidsreis

Heel tevrede.

Dankie vir julle gasvryheid. Die verblyf was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou moeite met die terugvoer, Antoinette.
Ons is uiteraard nie seker of die resensie deur jouself of Ds Venter gedoen is nie. Moontlik is nie aan jou genoem of was Ds Venter nie daarvan bewus dat hy met komplimente opgradeer was van Coppertone, ons kleinste eenheid, na Gold Moss, ons mees gewilde eenheid; dus is die drie sterre vir waarde vir geld vir ons baie teleurstellend.
Ons is ook jammer dat die ligging nie na sy smaak was nie, dit is iets wat deesdae met Google Maps heeltemal vermy kan word.
Ironies dat dit die juiste en presiese ligging is wat soveel rustigheid aan die plek verleen.

Stonecrop Lodge
Louis E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars was super tegemoetkomend en het werklik uit hul pad gegaan om ons verblyf so spesiaal as moontlik te maak!

Ons het oorspronklik die Moonglow-wooneenheid bespreek vir 3 dae, maar ons is gratis opgradeer na 'n baie luukser wooneenheid met 'n balkon omdat ons op ons wittebrood was. Daar is ekstra kerse, blomme en sjampanje vir ons gelos. Oor die algemeen was dit 'n baie aangename ervaring en as ons ooit weer in die omgewing is sal ons op geen ander plek wil bly nie! Baie dankie, Stonecrop Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle Stonecrop gekies het vir jul verblyf tydens jul wittebrood, Louis: Ons is so bly julle was beïndruk met jul verblyf hier! Julle het soveel waardering getoon dat dit vir ons net een groot plesier was om 'n deel van jul vakansietjie in die Laeveld te wees. Julle sal altyd welkom wees vir nog 'n kuier!

Stonecrop Lodge
Wikus B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig besonderse diens!

Stonecrop was fantasties. Die ekstra moeite van die eienaars laat jou regtig spesiaal voel, absoluut die moeite en geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Wikus! Ons is bly jul het jul mini vakansietjie hier geniet en hoop die ligging het jul nie soveel afgeskrik dat jul nie weer sal kom kuier nie. Alles van die beste aan jul albei.

Stonecrop Lodge
Magda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n huis van die huis af, altyd netjies en skoon.

Altyd netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou 5-ster resensie, Magda! Dis vir ons eweneens 'n plesier om waarderende mense soos julle as gaste te hê!
Hoop julle kom eendag weer hier uit!

Stonecrop Lodge
Lungile T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best visits ever.

You guys are the best, thank you so much, the place is peaceful and out of this world in one word: amazing. I have never experienced such good hospitality. If I were to rate you I would give you a 100/100.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties.

Ons het Stonecrop Lodge so baie geniet. Dit was vir my een van die pragtigste plekke waar ek al oornag het. Ons was 'n week daar en dit was vir almal net 'n plesier om elke oggend daar wakker te word. Die eienaars Leonora en Allan was die beste. Vriendeliker mense sal jy nie kry nie. Die eenhede is modern en netjies. Om alles op te som in een woord - asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolien V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien V

Uitstekende verblyf!

Waarde vir geld. Gerieflik en goed ingerig. Sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleer V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleer V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende, rustige atmosfeer waar jy kan afskakel en verfris voel.

Ek sal Stonecrop aanbeveel vir enige persoon wat net in die natuur wil wees, weg van die stad se bedrywigheid. Dit is naby genoeg aan besienswaardighede as jy verkenning wil gaan doen. Die eienaars is wonderlike mense wat persoonlike aandag gee aan al hulle gaste. Baie dankie vir 'n rustige kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Nicoleen. Ons is bly julle het Stonecrop so rustig en verfrissend gevind!

Eweneens was julle absoluut ideale gaste en sal enige tyd meer as welkom hier wees.

Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en ons wens julle al drie net die beste toe!

Stonecrop Lodge
Lebogang M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful place away from noise, all you hear is the sound of nature.

It's a home away from home, clean, facilities well stocked, friendly & helpful host. Serene surroundings, it was a beautiful experience. We would definitely stay there again. Leonora and Alan give their guests value for their money & much more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met tieners

Puik, sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.

Baie vriendelike ontvangs, baie skoon en netjies elke dag nuwe handdoeke en beddegoed gekry. Alles daar wat jy benodig selfs lekker beskuit. Dankie, Allan en Leonora, kuier was net te vinnig om.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het van die aankoms tot ons vertrek net die beste diens gehad.

Baie dankie vir 'n vyfster-akkommodasie. Alles was baie spesiaal en smaakvol. Julle het uit julle pad gegaan om ons die beste te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die 5-ster resensie, ons waardeer die terugvoer! U was besonder waarderende gaste en sal altyd welkom wees by Stonecrop Lodge!

Stonecrop Lodge
Chris V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker slaap en kuier ervaring.

Halwe skitterende kuier en bly, ook ongelooflik mooi natuur en omgewing. Ek wou sommer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer met soveel humor, Chris! Kom gerus weer, en maak dit 'n HELE skitterende kuier! Ons beste wense aan jou en jou wettige vrou! ;-)

Stonecrop Lodge
Marelize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies, pragtig en persoonlike diens. Dankie weer eens!

Baie dankie aan Allan & Leonora. Hulle gaan uit hulle pad om te sorg dat die gaste gerieflik is. Die verblyf was pragtig, netjies en heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie dat jul weereens Stonecrop gekies het vir jul verblyf in die Witrivier omgewing, Marelize en gesin. Ons waardeer ook die moeite om vir ander te vertel van jul ondervinding, baie dankie vir jul 5-ster resensie. Julle is model-gaste en is altyd welkom terug by hier by ons!

Stonecrop Lodge
Kobus N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my vrou het 5 nagte oorgeslaap tydens ons wittebrood. Ons albei is baie beïndruk met hulle netheid en diens.

Elke dag na ons uit was, kom ons terug na 'n netjiese en opgeruimde eenheid asof ons by 'n nuwe plek instap. Skottelgoed word gewas, koffie, tee en suiker word voorsien, tot die Weber-braaier op die dek is elke dag skoongemaak! Ons het ook gevoel ons privaatheid is gerespekteer, maar is ook nie geïgnoreer nie. Hulle kon ons ook akkommodeer met 'n wasgoeddiens teen 'n bekostigbare bedrag. Ons kan regtig mense verwys na Stonecrop Lodge vir 'n gerieflike tyd daar in Witrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie oor Stonecrop te doen en vir jou 5-ster gradering, Kobus. Ons is baie bly dat julle jul vakansie by ons geniet het. Alles van die beste vir 'n wonderlike huweliks-lewe en ons hoop om jou en jou vrou weer iewers in die toekoms hier by ons te mag verwelkom.

Stonecrop Lodge
Melanie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met vriende

Pragtige en netjiese verblyf, met aandag aan elke klein besonderheid.

Stonecrop Lodge het ons oorslaapplek sommer soos vakansie laat voel! Die reuse tuin is pragtig en vol voëlgeluide (selfs nagapies), beddegoed is vars en spierwit, en die eienaars is baie vriendelik. Beslis 'n goeie keuse om oor te slaap of die hele vakansie te bly, want dit is so sentraal geleë. 'n Heerlike bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met vriende

Ek kan nie anders as om die onderskrif van die verwelkomingsbrief aan te haal nie: "a little pocket of paradise".

Baie Dankie Alan en Leonora vir julle gasvryheid. Dankie dat ons kon deel wees van hierdie goed versorgde paradys. Dankie vir die klein dinge wat julle aan die reisiger bied. Julle het voorwaar 'n hoë standaard en my wens is dat meer mense dit wat ons ervaar het sal geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina C

Puik verblyf sodat jy net kan onspan.

Die blyplekkies is keurig versier en in detail toegerus. Ons is gasvry ontvang en het tuis gevoel. Ons het baie meer ontvang as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Jou 5-ster resensie word baie waardeer, Arina. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons is bly julle het so tuis gevoel; dis presies waarna ons streef. Ons hoop om jul weer erens in die toekoms te sien.

Stonecrop Lodge
Karin P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Heerlike wegbreek. Alles wat ons nodig gehad was daar. Sal beslis weer daar tuisgaan. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Gesin met tieners

Fantastiese diens en gasvryheid.

Beste gasvryheid en diens ooit! Ons het baie lekker gebly. Die kamers is baie goed ingerig. Dankie vir julle vriendelikheid! Die tuin is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Ons waardeer jou wonderlike terugvoering baie, Marelize.
Ons is bly dat julle die kuier hier geniet het en hoop ons sien jul weer erens in die toekoms.

Stonecrop Lodge
Elise V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V

Ongelooflike gasvryheid in 'n pragtige plek.

Sal Stonecrop Lodge vir almal aanvebeel. Die diens was uitstekend! Dankie Leonora en Allan vir ons heerlike verblyf by julle. Ons sien julle beslis weer. Ons plekkie was luuks, ons het 5-ster behandeling gekry en hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou 5-ster resensie, Elise.
Dit is so lekker om waarderende gaste te ontvang. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet en sien uit om julle weer te sien.

Stonecrop Lodge
Danita S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en aandag word aan die plek gegee. Leonora en Alan gaan die ekstra myl.

Definitief die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Danita. Julle was sulke moeite-vrye en waarderende gaste, dit was net 'n plesier om julle hier te hê, julle sal altyd welkom wees op Stonecrop!

Stonecrop Lodge
Nella M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend goeie waarde vir geld.

Stonecrop is 'n uitstekende gasteverblyf met goeie kwaliteit toerusting sowel as diens. Sal die Lodge hoog aanbeveel vir ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die 5-ster resensie, Nella. Julle was wonderlike gaste en ons is bly dat jul ons verblyf na jul smaak gevind het. Ons hoop om julle weer te sien. Alan en Leonora

Stonecrop Lodge
Johan P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Dit was baie lekker gewees en rustig. Die omgewing en tuine is baie en netjies. Ek sal weer soontoe wil gaan en ook vir my familie en vriende vertel van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will definitely recommend Stonecrop.

The room was spotless and in very good taste. The garden is a lust for the eye and its peaceful and quiet. I will definitely book my next visit to Witrivier at Stonecrop Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met klein kinders

Great accommodation, friendly people.

Great location, clean rooms and friendly people who go out of their way to make your stay memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review, Johan! It was a great pleasure to host you and your family, and we hope we'll see you again!

Stonecrop Lodge
Pieter V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Baie rustig.

Baie lekker gebly by Stonecrop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Gesin met klein kinders

Ongelooflike rustige en fantasties toegeruste verblyf met puik diens!

Is baie vriendelik deur Alan ontvang wat selfs aangebied het om te help afpak. Verblyf was bo verwagting ruim en baie skoon en meer as volledig toegerus. Beddens was skoon en gemakliker as my eie! Die natuurskoon en rustige omgewing was ideaal om lekker te ontspan. Sonder twyfel my eerste keuse as ek weer in die omgewing moet oorbly. Dankie Stonecrop personeel, julle is great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

There was a divine clean smell when we walked in and we were welcomed as old friends. We went there to rest and that is exactly what we did. Thank you, Alan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig R
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld en kan verblyf met oortuiging aanbeveel.

Stonecrop is goed geleë en baie toeganklik. Die eienaars - Alan en Leonora - was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle loop die ekstra myl om hul besoekers te help. Die kamers en fasiliteite was onberispelik skoon en netjies. Die natuurtuin is pragtig. Ek sal enige dag weer by hulle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Gesin met tieners

Rustig, gemaklik en baie lekker. Kan Stonecrop met grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nickie N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, goed ingerigte gastehuis!

Ons het heerlike gebly by Stonecrop Lodge. Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel. Vriendelike diens, baie mooi en netjiese kamers en badkamers met alles wat jy nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sou baie graag langer wou bly!

Ons was gratis opgegradeer na 'n ander kamer toe. Dit was pragtig, netjies en skoon. Die eienaars was baie vriendelik en het 'n mens tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V

Excellant value for money. In a class of its own.

Our host, Leonora, was extremely accommodating and helpful. At first we only booked for two people, but we kept adding more people, and she made sure that everyone was happy with their rooms. Apartments are tastefully decorated, clean and comfortable. Excellent value for money. We will definitely stay over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus P
Saam met vriende

Uitstekende, pragtige verblyf met baie goedversorgde en mooi eenhede.

Ek was aangenaam verras deur die ruim en baie mooi verblyf. Daar is regtig aandag gegee aan elke detail en ek beveel dit baie sterk aan vir iemand wat in dié omgewing gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Ons is bly jy was verras deur wat ons hier op Stonecrop aan ons gaste bied, Petrus! Baie dankie vir die moeite met die resensie, ons waardeer jou positiewe terugvoer.

Stonecrop Lodge
Barbara V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V
Saam met vriende

Fantasiese verblyf. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Ek en my vriendin het ons verblyf baie geniet, Alan en Leonora is wonderlike mense. Alles was baie netjies, silver skoon en gerieflik. Dit was heerlik om rustig ontbyt te geniet en die voëls te verken. Ons was lekker bederf en sal graag weer by Stonecrop wil tuisgaan as ons in die omgewing is. Ons wens Alan en Leonora sukses toe met hul toeristebestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle ons instansie met vyf sterre bekroon, Barbara! Dis wonderlik om te hoor dat julle die eenheid gerieflik en skoon gevind het en die rustigheid en voëllewe so geniet het. Dankie ook vir die goeie wense. Julle sal altyd meer as welkom hier wees! Leonora namens almal op Stonecrop.

Stonecrop Lodge
Awie G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Awie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige dekor, baie skoon, Alan en Leonora besonderse en vriendelike eienaars - heerlike verblyf!

Wat veral indruk gemaak het was die klein besonderse dingetjies in die wooneenheid - boekrak vol boeke, eetgoedjies in kombuis, kerse, nagliggie, eetgerei en alles wat nodig was om te braai. Badkamer met alles denkbaar - soos oorpluisies, ens.! Was beïndruk met smaakvolle dekor - voorwaar `n ''touch of class''!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff V
Gesin met tieners

Uitstekend. Sal graag weer daar wil bly.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou en heerlike boeke om te lees. Goed toegeruste en baie netjiese kamers met 'n rustige atmosfeer. Goeie eetplek baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Enkelreisiger

Stil en rustig in pragtige omgewing.

Die verblyf kry byna vol punte. Ek sou egter net `n area waar jy gemaklik kan sit en lees wat privaat is byvoeg en miskien `n braaiplek by die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Jelly Beans het wel 'n toegewyde area links van die parkeerruimte waar 'n lekker bank en braai-geriewe beskikbaar is. So jammer dat ons u nie daarop attent gemaak het nie!

Stonecrop Lodge
Eunice C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice C
Gesin met klein kinders

Veilige, vars en rustige natuurskoon met vriendelike en gasvry personeel.

Dis 'n wonderlike wegbreek area vir enkelreisiger, paartjies, gesinne en vriende om te gaan ontspan en rus te kry vanaf die gejaagdheid. Dis rustig, skoon, veilig en natuur mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, Eunice! Ons is bly dat jul jul verblyf hier aangenaam gevind het en van ons kant af dankie dat julle sulke bedagsame, netjiese gaste was.

Stonecrop Lodge
Ansie N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met die hartlike verwelkoming en die fantastiese verblyf is dit 'n moet om daar in te boek. 100%!

Wooneenheid is van die beste gehalte. Pragtige gerieflike meubels en dekor. Slaap heerlik. Die pragtige tuin en uitsig op tuin area is uitstekend. Braai grief is fantasties op stoep. Al die kerse oral vir warm atmosfeer en die hangmat by die visdam is asemrowend. Jammer ons verblyf was te kort. Wou nog langer daar wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Saam met vriende

Baie luuks toegerus, vir die prys het ek baie minder verwag!

Baie groot en netjies binne, kombuis is volledig toegerus selfs met melk wat ons vergeet het! Lekker kuier plekkie buite op die stoep met 'n Weber reg vir die kole en 'n vleisie! Definitief die beste akkommodasie wat ek al van gebruik gemaak het in die Laeveld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Tiaan!
Lekker om te hoor julle het jul kuiertjie hier geniet. Hoop om julle weer êrens in die toekoms hier te sien!

Stonecrop Lodge
Johan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en naby alles met vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker geslaap. Dit was soos geadverteer op die web. Mooi en baie rustig in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om 'n resensie oor ons te doen, Sonia en gesin! Ons is bly dat julle jul verblyf aangenaam gevind het. Ons hoop om jul in die toekoms weer op Stonecrop te mag verwelkom!

Stonecrop Lodge
Nicolene V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik uit die boonste rakke!

Hoe lekker was dit om by sulke vriendelike mense te kuier! En die kamers is regtig mooi, en van die hoogste gehalte - ons het die sjokolades sommer baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecrop Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat julle jul verblyf hier en veral die sjokoladetjies so geniet het! Hoop om julle weer in die toekoms hier terug te kan verwelkom.
Alan en Leonora

Stonecrop Lodge
Llewellyn K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn K
Gesin met klein kinders

Great service, great place.

What a beautiful and well-kept place. The individual attention was really amazing. Thanks so much, highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ada W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada W
Gesin met tieners

Awesome!

Baie netjiese, moderne en huislike verblyf. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste, sentrale verblyf!

Goeie verblyf met noukeurige aandag aan detail. Baie goeie gehalte. Netjies en skoon. Waarde vir geld. Veilig en goeie sekuriteit. Baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, hulpvaardig, gemaklik en baie netjiese eenhede.

Dit was deur en deur die verwysing werd! Tien hoera's vir mense wat die ekstra myl loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Baie rustige plek en waarde vir geld.

Leonora en Lizette is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was baie netjies en skoon. Baie rustige plek en mooi. Sal definitief Stonecrop aanbeveel en hulle sal my weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariechen D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen D
Saam met vriende

Beste plek as jy wil wegbreek van die stad se gejaag.

Super netjies, stylvol en eienaars uiters gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles aan die ervaring was aangenaam, van die aanvanklike bespreking deur LekkeSlaap tot die muffins op die oggend van ons vertrek. Stonecrop het al ons verwagtinge oortref!

Ons het 5 nagte by Stonecrop gebly terwyl ons seuns op 'n rugbytoer in Witrivier was en ons daarna 2 dae Wildtuin toe is. Ons beveel Stonecrop Lodge aan vir enige iemand wat daaraan dink om in hierdie omgewing uit te span. Dit het gevoel asof ons by familie kuier. Leonora was die wonderlikste gasvrou en 'n baie aangename persoon. Geen moeite was te veel en hulle was selfs bereid om op Paassondag te help en te sorg dat ons verblyf so aangenaam as moontlik is. Stonecrop het al ons verwagtinge oortref! Ons maak al klaar planne om weer daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid van Alan en Leonora was uitstekend.

Terugvoering was baie goed en vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ada W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada W
Gesin met tieners

Stonecrop is die beste keuse!

Die eenheid waarin ons tuisgegaan het was baie netjies en smaakvol gemeubileer en toegerus. 'n Lekker huislike atmosfeer heers daar en ons het dadelik tuis gevoel. Alles was van uitsonderlike gehalte en netjies. Onvergeetlik, ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isolde S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs met wonderlike diens!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jane B
Besigheidsreis

Lovely place to stay

Lovely clean and quiet place. Great setting and the host very friendly and helpful. Would stay their again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, goeie waarde vir geld, persoonlike diens, netjiese verblyf.

'n Aangename ervaring. Sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie T
Gesin met tieners

Gasvryheid, vriendelikheid en privaatheid ... wat meer is nodig vir 'n huis weg van jou huis?

Stonecrop Guest Farm kan aanbeveel word vir enige geleentheid. Die eenhede is silwerskoon, smaakvol gemeubileer en skep 'n huislike atmosfeer. Die plek is sentraal geleë en naby alle hoofroetes. Sal beslis weer gebruik maak van Stonecrop in die toekoms en kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henri J

Great hosts

Ideal place for our purpose which was the participation in the annual Panorama cycle tour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas V
Besigheidsreis

Fantasties!

Dit was werklik die moeite werd gewees om hier te bly. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: V32 Vergenoeg-pad, Hooggeleegen, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9STiV9fgEPJNQCVtFQtNO14Pt1tRnQn3Nz1jQRxpFSzzz1VeKC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 V32 Vergenoeg Road Hooggeleegen 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.362728605634 31.020893901587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem