LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stonecutters Lodge | LekkeSlaap
+66

Stonecutters Lodge

Hotel
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 304 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stonecutters Lodge is tussen Dullstroom en Lydenburg in Mpumalanga se hooglande geleë. Dié 63 ha-landgoed is in die hartjie van die vlieghengelwêreld in Mpumalanga. Die pragtige eiendom is omring deur berge en het 2 vol foreldamme en 'n 3 km, vryvloeiende rivierkronkeling (wat nie met forel gevul is nie).

Die luukse verblyf bestaan uit selfsorgfamiliehuise of ruim, luukse suites vir paartjies. Al ons verblyf is stylvol gemeubileerd en word daagliks skoongemaak.

Geniet uitmuntende geregte by Stone Manor, of as jy in die bui is vir selfsorg, is daar 'n hele paar opsies vir jou beskikbaar.

Dit is baie maklik bereikbaar via 'n 1 km-lange grondpad van die R540 af tussen Dullstroom en Lydenburg. Dit is 'n ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin of een van die ander bekende toeriste-aantreklikhede toe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Stonecutters Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Stonecutters Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 304
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 304
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjRiNDhhLWE3NGMtNDY4Yi04YTdmLTQ0MjgzMGRkMTE3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 304  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Zwagershoek Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -25.218974519825 30.314353384147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!