LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stonecutters Lodge | LekkeSlaap
+66

Stonecutters Lodge

Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Keisteen-ateljees
Selfsorgverblyf.
Stone Cottage - gesinseenheid
Selfsorgverblyf.
Trout House - gesinseenheid
Selfsorgverblyf.
Huisreëls

Beste Samantha- dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle as gaste vir jul 10de huweliksherdenking by Stonecutters te verwelkom. As 'n welwillendheidsgebaar wil ons bo en behalwe die 25% afslag op akkommodasie ook vir julle elke oggend 'n gratis kontinentale ontbyt aanbied. Daar is verskillende opsies vir aandetes teen 'n addisionele prys. Die gewildste is 'n kerslig aansit ete in Stone Manor (R385pp) of 'n Braaimandjie met groente en 3 soorte vleis (R325pp) wat by julle selfsorg akkommodasie afgelewer word om self te braai.
Sien engelse beskrywing hieronder:

Stonecutters Lodge is situated in the Mpumalanga Highlands between Dullstroom and Lydenburg (Mashishing) and is only 2.5 hours from Gauteng O R Tambo Airport. There is just one kilometer of dirt road off the R540.
Luxury 4-star accommodation
• Elegant reception rooms in Stone Manor with fireplaces – lounge/dining and pub
• Well-appointed accommodation – 6 en-suite studios and 2 family houses
• Meals at Stone Manor:
Breakfast – Continental only, with coffee and muffins R120. Hot menu only with coffee and muffins R120 or Continental followed by hot menu selection R 190 p/p.
Dinner is a fabulous three-course meal, with choices on the menu. Vegetarians catered for, please book in advance (24 hours’ notice) R385 p/p. Two course dinner R300 or a la carte menu available.
Baskets sent to studios as a special treat!
Breakfast Basket filled with continental treats R 150 p/p. Add Champagne R250 p/p
Dinner braai/barbeque basket – 3 meats with potato, veg and salad, rolls and dessert R325 p/p

• Free Wi-Fi available, DSTV in all accommodation (selected channels), under carpet heating
Stonecutters offers trout fishing from 2 dams and 3 kms of river, all well stocked, rod hire and tuition available. Enjoy walking, birding and hiking. Browse in the quaint town of Dullstroom. Take in the scenic wonders of the escarpment up to Blyde River Canyon, all within a day trip of the lodge.
Vriendelike groete
Stonecutters

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 304
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 304
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 304
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjRiNDhhLWE3NGMtNDY4Yi04YTdmLTQ0MjgzMGRkMTE3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 304  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Zwagershoek Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -25.218974519825 30.314353384147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!