LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stonehaven Clarens | LekkeSlaap
+41

Stonehaven Clarens

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Stonehaven Clarens
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Regan D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Regan D
Gesin met klein kinders

Great value for money. Good position.

See stars.

Stonehaven Clarens's terugvoer

Thanks for the review Regan. Have a super week and see you again.
H and B

Stonehaven Clarens
Zuzane V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuzane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die diens was uitstekend! Eienaars was vriendelik en baie behulpsaam! Baie dankie vir 'n baie lekker ervaring.

Stonehaven Clarens's terugvoer

Baie dankie Zuzane. Mooi week vir julle en sien julle weer in die toekoms.
Geniet!
Heinrich en Bianca

Stonehaven Clarens
Gillian M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian M
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike wegbreeknaweek in Clarens!

Heinrich het ons vriendelik verwelkom en ons baie tuis laat voel met ons aankoms en tydens ons verblyf. Hy was baie behulpsaam gewees en die ekstra myl gegaan om ons te akkommodeer. Ons het die oggend gaan stap en hy het ons laat weet dat ons motor 'n pap wiel gehad het en dat hy ons sou assisteer om dit reg te laat maak sodra ons van ons stappie teruggekeer het. Ek sal Stonehaven enige dag aanraai vir familie, vriende, werkskollegas ens. Stonehaven is baie goed geleë en stap-afstand van al die winkels en staproetes. Die kamers is baie gerieflik en ideaal vir 'n gesin. Baie dankie vir 'n heerlike naweek! Ons sien jul gou weer.

Stonehaven Clarens's terugvoer

Dankie dat julle so awesome was. Geniet die laaste deel van die jaar wat hopelik net goed kan wees en sien julle gou weer. Dankie vir die mooi woorde. Heinrich en Bianca

Stonehaven Clarens
Elize E - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Baie lekker gasvry en vriendelik.

Baie lekker bly plek. Stapafstand van eetplekke, winkels en kuierplekke. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Stonehaven Clarens's terugvoer

Baie dankie Elize. Ons is bly julle het die dag by ons geniet. Ons hoop om julle weer te loer in een van ons nuwe kamers in die huis.
Geniet!
H en B

Stonehaven Clarens
Cecelia D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecelia D
Gesin met tieners

Gerieflike oornagverblyf.

Stapafstand van winkels, restaurante ens.!

Stonehaven Clarens's terugvoer

Dankie Cecelia. Ons is bly julle het dit geniet. Mooi dag vir julle. H en B

Stonehaven Clarens
Loraine J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Heerlike kamer met fantastiese uitsig!

Stonehaven Clarens's terugvoer

Dankie Loraine! Ons is baie bly julle het dit geniet. Mooi naweek vir julle. H en B

Stonehaven Clarens
Marthie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met vriende

Dit was awesome.

Stonehaven is baie gerieflik geleë, paar meter en jy is in die hartjie van Clarens, was baie gasvry ontvang, kamers baie netjies, en die uitsig asemrowend. Gaan beslis terug. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie vir die lekker kuier daar.

Stonehaven Clarens's terugvoer

Baie dankie Marthie! Mooi week vir julle en ons hoop die troue was amazing. Geniet!

Stonehaven Clarens
Willem B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Vriendelike ontvangs, skoon geriewe en goeie ligging. Het dit terdeë geniet.

Stonehaven Clarens's terugvoer

Baie dankie Willem. Ons is so bly julle het dit geniet. Sien julle weer. Mooi dag. H en B

Stonehaven Clarens
Stephan L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige wegbreek-naweek.

Mooi omgewing, veilige parkering. Skoon en netjiese blyplek met aircon.

Yolande V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Soveel meer as wat ons verwag het! Pragtigste uitsig!

Log Cabin 2 sal ons beslis weer sien!

Tarina V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was my tweede keer by Stonehaven, en dit is net fantasties.

Stonehaven is loopafstand van alles af, Heinrich, die eienaar is baie vriendelik, behulpsaam en ons het baie welkom gevoel en heerlik gebly. Ek sal enige tyd weer by Stonehaven gaan bly, was al my tweede keer en dis my gunstelingblyplek in Clarens, baie dankie vir 'n skoon, netjiese, fantastiese lekker blyplek.

Hermien V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Enkelreisiger

Quick stay over.

As part of a large group that stayed scattered throughout Clarens, I believe that I had the best deal. Clean, neat, friendly. All that I would want for a quick one night stay.

Johan T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke cabin-ervaring met fantastiese ligging.

Was vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Anne H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne H
Gesin met klein kinders

Fine for the night, needs a little updating!

Heinrich and Bianca are a delightful couple and were very friendly and welcoming. The cabin we stayed in was clean enough but the bathroom was a bit ropey and could really do with updating.

Mel D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a lovely place to stay.

Close to the restaurants and shops. The accommodation was clean and the bed so comfy. Will most definitely like to stay here again.

Frik D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Enkelreisiger

Rustig.

Die akkommodasie is bekostigbaar, netjies, baie vriendelike ontvangs en sal beslis weer by Stonhaven gaan bly en aanbeveel vir al my vriende.

Margot J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margot J

Ligging is perfek.

Die diens by Stonehaven was wonderlik. Selfs toe ons onsself per abuis uit gesluit het, het hulle vriendelik die spaarsleutel gebring en ons ingelaat. Die stort in die witkamer is fantasties!

Japie L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Skoon en netjies. Baie lekker gebly. Eienaars gaan uit hul pad uit om te help. Sal hulle weer kontak.

Monique K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique K
Gesin met klein kinders

Uit die boeke.

Alle verwagtinge oortref.

Michiel Zwarts B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Michiel Zwarts B
Gesin met klein kinders

Absoluut teleurstellend en geensins 'n home away from home.

Akkommodasie was bitter teleurstellend! Eerste indrukke is blywend. Geen moeite gedoen in ontvangs, koud en onafgerond. Groen en wit kamer baie elementêr met net die nodigste, afgeskeep en kan sien dat geen aandag aan die perseel gegee word nie. Die enigste redding is die plek se ligging! Akkommodasie vir iemand wat niks omgee waar hy inkruip nie! Sal nooit weer van die akkommodasie gebruik maak nie en het glad nie 'n warm en hartlike ontvangs gekry nie.

Carel S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carel S
Enkelreisiger

Was aangenaam. Presies wat ek verwag het.

Verblyf was aangenaam. Vriendelike mense en ideaal geleë.

Pieter V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter V
Saam met vriende

Teleurgesteld.

My vorige besoek aan Stonehaven was in Desember 2014 en die gasvrou, Elsa het haar gaste op die hande gedra. Die Groen kamer was gerieflik, netjies, skoon en alles was in goeie werkende orde. My onlangse verblyf in die Groen kamer was egter nie so aangenaam nie. Daar was geen warm water toe ek Maandagoggend wou stort en skottelgoed was voor my vertrek nie. Gasheer Pierre het ondersoek ingestel en gevind dat daar geen kragtoevoer na die spesifieke kamer se geyser was nie. Met die gebruik van die ketel, om warm water daarvan te gebruik vir die badkamer, was die een dubbelprop in die kombuis foutief en was die punte van die ketel se kragprop vuurwarm en het my hand gebrand toe ek met die ketel na die badkamer gestap het. Die kombuiswasbak se kraan-eenheid was ook los. In die badkamer was daar oorblyfsels van 'n spinnekop teen die een muur waar 'n vorige besoeker dit platgeslaan het. Ter afsluiting was die kamer in geheel nie op die standaard wat dit in 2014 was nie. Ek glo dat die nodige instandhouding en herstelwerk die kamer weer op standaard kan kry.

Hilda S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hilda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die chalet was in der waarheid 'n "shack". Die sekuriteit is nul, geen diefwering, geen hek by parkeerplek, 'n tuisgemaakte voordeur wat met een stamp oopgemaak sou kon word. Die meubels is verwaarloos en verweer, die lakens het vlekke gehad en die kussingsloop was vuil. Die stort lyk asof dit aanmekaar geplak en spoeg is en het 'n vuil stortgordyn omdat die stortdeur ontbreek. Op die vloer van die badkamer sit nog die merke van 'n vorige mat wat daarop geplak was en boonop was die prys veel duurder as ons vorige, baie goeie akkommodasie in Richmond. Is dit die kwaliteit en prys waarmee 'n mens tevrede moet wees om in Clarens oor te bly? Ek sou die eienaar aanraai om krities na hierdie "chalet" te gaan kyk en homself af te vra of dit regtig die kwaliteit akkommodasie is wat aan beskaafde toeriste opgedis behoort te word.

Sandra S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gerieflik.

Die eenheid is baie goed geleë en baie gerieflik. Goed toegerus, maar kort definitief 'n haardroër.

Gary C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location.

Room was great, however, having people stay upstairs above you is always tricky and noisy and a little intrusive. The downpipe for upstairs bathroom runs through the downstairs cupboard and makes a noise which is not very pleasant at all. Great cleaning staff and generally quite happy.

Louise S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Saam met vriende

Soos home from home gevoel.

Baie netjies, skoon, vriendelike ontvangs en gasvryheid. Kan dit beslis aanbeveel.

Tarina V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stapafstand van al die eetplekkies en winkeltjies en puik diens, skoon, baie gasvry!

Ek en my dogter was by Stonehaven en sal vir seker weer teruggaan. Alles baie skoon, netjies en baie gasvry, vir seker ons eerste keuse vir Clarens verblyf.

Susan C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en baie gerieflik.

Baie netjies en skoon plek.

Karen D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D
Gesin met klein kinders

Ons was gemaklik en het alles gehad wat nodig is vir 'n naweek of oornagverblyf.

Ons was tevrede met wat ons gekry het vir die bedrag wat ons betaal het.

Chante O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chante O
Saam met vriende

Dit was 'n aangename ervaring.

Stonehaven is op 'n gerieflike, mooi plek geleë. Die kamer en alles was presies soos dit op die foto's gelyk het. Die dame by ontvangs was baie vriendelik. Dit was skoon en netjies. Hulle het ook die lugverkoeling vir ons aangesit sodat die kamer lekker koel sou wees as ons daar aankom, wat ek baie waardeer het. Een ding waaraan hulle dalk kan aandag gee is die koffie; ek sal daarvan gehou het as daar lekkerder koffie was, soos Nescafe of Jacob's, maar ek besef dis duurder, en 'n klein 25 ml-boksie melk vir die koffie en miskien 'n beskuitjie? Oor die algemeen was ek baie tevrede met die verblyf, en sal definitief Stonehaven aanbeveel. Dalk kan hulle ook kyk na 'n veiligheidshek, sodat enige iemand nie van die straat af by die parkering kan inkom nie. Baie dankie vir 'n lekker ervaring.

Annelize C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C
Gesin met klein kinders

Gasvry en gesellig.

Was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Baie dankie.

Lila O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lila O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en goed geleë. Pragtige uitsig.

Ons was baie vriendelik ontvang en het ons verblyf baie geniet. Dis baie goed geleë naby aan alles en het ook 'n pragtige uitsig. Ek sal Stonehaven vir enige een aanbeveel.

Stonehaven Clarens's terugvoer

Baie dankie Lila. So bly julle het Clarens geniet en dankie dat jy Stonehaven aanbeveel. Ons sien julle gou weer. Heinrich

Stonehaven Clarens
Frances K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon, mooi uitsig oor berge.

Ons het gemaklik gebly, dit was skoon en maklik om te kry. Baie bekostigbaar.

Stonehaven Clarens's terugvoer

Baie dankie Frances. So bly julle het Clarens en Stonehaven geniet. Sien julle weer. Heinrich

Stonehaven Clarens
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ad935fd2afeaf2c26424aa4e1aa0005e69636fadfc611ad99a5347de5e111a9ea3f5d1a882f8b70a1c3fd03c16af01b992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 402 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.512929 28.422421
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!