Stonehill Rivier Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stonehill River Lodge, aan die voorheuwels van die Langeberge, word omring deur die mistieke Breederivier se fynbos, melkhoutbome en aalwyne.

Die lodge het 5 villas wat elk 4 slaapkamers het, en 6 villas met 2 slaapkamers elk. Laasgenoemde villas het Jacuzzi's en sommige het solderkamers.

Let asb. daarop dat die lodge op 'n plaas tussen die berge geleë is. Ry asb. versigtig op die toegangspaaie sodat jou kar nie beskadig word nie.

Die lodge is ongeveer 240 km vanaf Kaapstad en halfpad na George op die Tuinroete. Dit is in die Overberge en 'n klipgooi van Swellendam, die derde oudste landdrosdistrik in Suid-Afrika, af. Die lodge bied die ideale basis vanwaar dié historiese dorp met sy natuurreservate, wyn, brandewyn-en kunsroetes verken kan word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stonehill Rivier Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za