LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stonehill Villa | LekkeSlaap
+58

Stonehill Villa

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stonehill Villa is 'n luukse gastehuis in Langenhoven Park, en bied lieflike kamers wat oor die swembad uitkyk.

Dié gastehuis bied 4 kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die kamers het uitblok-gordyne en blindings. Katoenlinne word voorsien.

Elke kamer het 'n TV met DStv, WiFi, 'n kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is binnenshuis verbode.

Gaste kan in die TV-kamer wat ook 'n kroeg het ontspan, of langs die swembad. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar, en word in die eetkamer of langs die swembad bedien. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die gastehuis het 24 uur-sekuriteit.

Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden Observatory, sowel as verskeie museums, winkels, en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, Franklik Wildreservaat en Hamilton Park besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Stonehill Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Stonehill Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ec7dbe33860d888172cc0a8905acc209644f75b0a41873892e68aeb62064369e9c5a1d1a6c2f8e4e1c1eb31a22c01e3773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 17 Sangiro Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.09247 26.15623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!