LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stonehill Villa | LekkeSlaap
+58

Stonehill Villa

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Stonehill Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leon K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Ons was aangenaam verras met die goeie diens en uitstekende gehalte.

Slegs een aand hier oorgeslaap maar ons kon maklik langer bly. Baie skoon en netjies, beslis goeie waarde vir geld. Die gastehuis is goed ontwerp en al die kamers loop uit op die pragtige swembad. Naby die N1 geleë wat dit maklik maak vir reis.

Celeste B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer.

Ons het een aand oorgeslaap by Stonehill Villa. Die kamer, badkamer en swembad-area is pragtig. Die ontvangs was maklik en vriendelik. Ons het 'n veilige parkering gehad agter palisade met elektriese hekmotor. Maklik om by uit te kom vanaf die N1. Sal Stonehill beslis aanbeveel.

Sanrie L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie L
Gesin met klein kinders

Baie mooi!

Ons is hartlik ontvang en dadelik laat tuis voel. Die kamer was pragtig en baie skoon. Kan Stonehill Villa vir seker aanbeveel!

Andries N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is definitief een van my top 5 slaapplekke in Bloemfontein.

Baie netjiese kamers en oor die algemeen kry mens ’n gasvrye gevoel. Lekker gesellige swemplek en braai-area!

Stonehill Villa's terugvoer

Baie dankie Andries, ons waardeer die goeie terugvoer. Jul is altyd welkom.

Stonehill Villa
Marius B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie mooi.

Baie netjiese en skoon blyplek en baie goed om by te oornag.

Leendert M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies en skoon, baie koffie en tee. Die borrelbad was heerlik na 11 ure op die pad.

Olive G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olive G
Gesin met klein kinders

Luuks en goed geleë.

Personeel het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom, al het ons baie laat ingeboek. Kamers is luuks en baie goed ingerig. Goeie aanbevelings oor eetplekke gehad.

Linda A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A
Gesin met klein kinders

Puik diens, veilig en beslis die beste plek in Bloemfontein waar jy met gemoedsrus kan oornag!

5 ster gehalte, heerlike koninggrootte-beddens en linne wat 'n goeie nagrus verseker, veilige parkering en rustige area gerieflik naby aan topgehalte restaurante. Baie dankie Stonehill Villa, van nou af is jul definitief ons nommer 1 oornagbestemming in Bloemfontein.

Mariska E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska E
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en veilig.

Waarde vir geld, baie skoon en veilig. 'n Pragtige plek!

Stephan S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike personeel. Pragtige kamer en alles was uitstekend.

Ruan N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan N
Enkelreisiger

Het dit baie geniet.

Kamer was baie netjies en skoon.

Yolandy L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Kamer en badkamer ruim en baie mooi skoon.

Annie F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stonehill Villa is home away from home.

Baie netjiese gastehuis, ruim kamers. Sal enige tyd weer gaan.

Karen V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en luukse blyplek.

Heerlike, rustige omgewing met goeie sekuriteit. Kamer baie ruim met al die nodige fasiliteite en super skoon. Personeel base vriendelik en behulpsaam

Stonehill Villa's terugvoer

Baie dankie Karen vir goeie terugvoer, ons waardeer opreg!

Stonehill Villa
Sonja E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E
Gesin met tieners

Alles was great!

Sien sterre.

Stonehill Villa's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer!

Stonehill Villa
Peet V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V
Besigheidsreis

Baie netjies, skoon en professioneel.

Ek het die verblyf geniet en dit is beter as enige hotel waarin ek onlangs gebly het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat, tidy and professional.

I enjoyed staying here better than any hotel I stayed in recently!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johann V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met vriende

Ons het ons regtig geniet, die beddens en kamers was amazing. Sal definitief terug wees.

Stonehill Villa is regtig 'n belewenis.

Stonehill Villa's terugvoer

Baie dankie Johann, ons waardeer jou terugvoering. Sien jul gou weer.

Stonehill Villa
Lynette V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met tieners

Pragtige akkommodasie. Uitstekend.

Dit was fantasties en die gasvryheid en sorgsaamheid van die eienaar is uitstekend. Sal Stonehill Villa met liefde aanbeveel vir enige voornemende toeriste, gaste, gesinne.

Stonehill Villa's terugvoer

Baie dankie Lynette, ek waardeer dit.

Stonehill Villa
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sangiro-straat 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ec7dbe33860d888172cc0a8905acc209644f75b0a41873892e68aeb62064369e9c5a1d1a6c2f8e4e1c1eb31a22c01e3773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 17 Sangiro Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.09247 26.15623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!