LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stoney Way Cottage and Eco Cabin | LekkeSlaap
+60

Stoney Way Cottage and Eco Cabin

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stoney-weg 9, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stoney Way Cottage and Eco Cabin is in Underberg geleë emet 'n uitsig oor die Umzimkulu-vallei en op die Drakensberge. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Gaste sal gerieflike selfsorgverblyf in 2 ouwêreldse kothuise of 1 groot huis in 'n stil omgewing geniet.

Verblyf is beskikbaar in die Stoney Way Kothuis, Stoney Way Eko-houthuis en die Stoney Way Huis. Die huis en kothuis is elk geskik vir 4 gaste en die eko-houthuis is geskik vir 2 gaste.

Die Eko-houthuis het 'n koningingrootte-bed, badkamer met 'n stort, klein sitkamer met 'n TV en die volle DStv-pakket. Die kombuis is met 'n gaskookplaat, yskas, mikrogolf en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is WiFi en lugversorging.

Stoney Way Huis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die kamer deel 'n badkamer. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer, stoep en 'n swembad.

Stoney Way Kothuis het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het, 'n badkamer wat gedeel word, sitarea, eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe.

Die perseel is slegs 4 minute vanaf Underberg met winkels en eetplekkies. Doendinge in en rondom Underberg sluit voetslaan, visvang, draf, bergfietsroetes, gholf en tjoepry in.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Stoney Way Cottage and Eco Cabin
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stoney-weg 9, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stoney Way Cottage and Eco Cabin het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stoney-weg 9, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXQsKvfCQDqIDHniTbY8oaCoKQYdyr4E2cDIijNuPxyFTmizVab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 9 Stoney Way Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.803313356892 29.502493658336
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!