Selfsorg in Mayville

Stork's Rest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Annetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kan Stork'Rest aanbeveel. Baie naby aan Eugene Marais Hospitaal. Heerlik. Baie netjies. Mooi omring deur 'n tuin met voëls wat baljaar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Enjoyed it so much and the host was great and responds quickly. It was lovely, peaceful, cozy with modern finishes, adequately resourced for a comfortable stay, and nice veranda for early morning or evening/afternoon fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barney P
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Amazing! Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goed versorg, skoon en alles wat jy nodig het van die huis af weg. Baie netjies en gerieflik vir 'n lekker bekostigbare verblyf in die stad. Ons gaan weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie dankie vir so 'n pragtige plekkie. Gasvrou is so vriendelik en behulpsaam. Rustig, veilig, netjies en pragtig. Voel altyd lekker om in 'n netjiese mooi plek in te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie tevrede. Baie netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ons het ons verblyf geniet. Die plek is fantasties en die diens was van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Rustig. Lekker. Baie lekker. Baie netjies en gerieflik. Goeie diens. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda G
1 nag
5.0
Mrt 2025

Naby die hospitaal wat baie gerieflik is. Baie netjies en rustig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

RIANA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
10 % AF
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek

316 Fred Nicholson Street, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15c61c60e9883672755a8f0314486c47b89a94b8176f8c9fa62193957ad308d3f77880fda0c8a1990ecabad9094a7cd39d63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 316 Fred Nicholson Street Mayville 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.707754845885 28.191889117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang