+29

Storm @ The Tokyo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1503 The Tokyo, 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 579 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Kaapstad, bied Storm @ The Tokyo selfsorgverblyf, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die stylvolle woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Geen parkering nie.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike gimnasium en dakswembad met braai- en eetareas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 1.2 km weg en Mouille Point-strand is 3.2 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stay Amazing Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1503 The Tokyo, 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 579
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 579
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 579
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1503 The Tokyo, 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd971e6ca08b12ceacd70f428b9b2e150e910ae00b63f53270d356cd447d65d56b6fe22e1912393908f5b3d56c8753d45cb3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 579 per nag (plek vir 2) 1503 The Tokyo, 87 Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.921924204839 18.41869443655
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang