Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Storm Petrel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Storm Petrel
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Schenda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schenda V
Enkelreisiger

Was andersins baie lekker.

Daar is 'n voorwaarde aan my aanbeveling. Vind uit of die hond genoegsame plek sal hê om te kan speel/bietjie rondhardloop. I was there with my GSD and space I had to confine it to was minutely small with no grass to wee on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Storm Petrel se terugvoer

We advertise for small pets, not big dogs as per the German Shepherd that was brought. We have an open field (green belt) adjoining our property where one can walk their pets. Thank you.

Storm Petrel
Etienne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Enkelreisiger

A home away from home.

Welcomed by Cheryl and felt at home straight away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and quiet.

I needed to rest and that is exactly what I had. A peaceful and quiet stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes F

Peaceful and quiet.

Enjoyed our stay. Beautiful view of harbour and ocean. Excellent location to explore the area. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen K
Enkelreisiger

Baie lekker, cosy en gemaklike plekkie. Lekker ruim en gesellig.

Ek vind met van die plekke dat die gasvrou/-heer nie hulle fone byderhand hou wanneer die gaste daar aankom nie en dis 'n groot frustrasie. Mens sit buite die hek en bel en bel, maar hulle antwoord nie. Dis ook nie veilig om so rond te hang buite in die straat nie. Julle moet dit asseblief 'n streng punt maak en stres dat die gasheer/-vrou hulle fone hê waar hulle kan antwoord. Enige iets kan fout gaan en dan het jy die gasheer dringend nodig. Ook toe ek uitklok kon ek haar weereens nie raakbel nie. Ek kan mos nie net uitry en die sleutel oor die heining gooi nie! Dit was hier die geval en ook by my vorige verblyf verlede September.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erick D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick D
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Home away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Storm Petrel se terugvoer

So pleased you enjoyed your stay.
Our beautiful West Coast. We are only a phone call away.

Storm Petrel
Geneva V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geneva V
Saam met vriende

We had a great time.

The view was beautiful and everything we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Storm Petrel se terugvoer

Pleased you ejoyed your stay. Our beautiful St Helena Bay.

Storm Petrel
Erna G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna G
Gesin met tieners

Die verblyf was baie rustig en lekker. Dankie.

Die verblyf was net soos beskryf in die advertensie, en ons is baie tevrede met wat ons gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie W
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en gerieflik.

Die huis was lekker ruim. Braaigeriewe was goed. Dit is net ons kon nie die swem-afdeling langs die see kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olaf T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olaf T
Gesin met klein kinders

Lekker ruim verblyf met 'n pragtige uitsig.

Baie lekker gebly, die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf het ruimte om te rus en is goed toegerus met alle benodigdhede. Naby aan alles wat jy sal benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benedict F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benedict F
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Storm Petrel is 'n gemaklike plek naby alles, mooi uitsig, wil dit graag weer besoek maar in winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny M

Rustig met mooi see-uitsig.

Die eienaar, Johan, het ons hartlik ontvang en ‘n netjiese oorsig gegee oor St Helena Baai. Die beskutte braaiplek het getuig van ‘n man wat kennis dra van die heersende winde. Geen beter plek as Storm Petrel as jy buite met ‘n uitsig oor die see wil vleisbraai nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun F
Saam met vriende

Was baie nice.

Baie goeie plek. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendre E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendre E

Vriendelike gasheer, hulpvaardig toe lugversorger ophou werk.

Die advertensie en foto's is uiters misleidend. Op 2 verskillende websites wys foto's drie slaapkamers. Daar is net twee slaapkamers en die ander "kamer" is banke wat uittrek. Uiters ongemaklik aangesien die banke in die voordeur se area is. Geen privaatheid vir die persoon wat daar geslaap het nie. Ek stel voor die foto's word hersien en verwyder die misleidende 3de slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie S
Gesin met tieners

Lekker.

Dankie Johan, ons is vriendelik ontvang, en goed ingelig oor die interresanthede daar. Lekker oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Storm Petrel se terugvoer

Vriendelike mense was n plesier om julle te ontmoet dankie vir die oorbly.

Storm Petrel
Charmaine R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine R
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Aanvanklik was ek teleurgesteld, die foto's op webtuiste is die van die ander woonstel wat die eienaars ook adverteer, maar na ek afgekoel en bedaar het omdat dit nie was wat ek in gedagte gehad het nie, het ek die rustigheid ervaar van die kothuis. Dis 'n plek om weg te kom van die besige stadslewe en om rustig met jou gesin te verkeer, vleisie te braai, blokkiesraaisel invul en net gesels. Die see-uitsig is prentjiemooi van die hawe en beslis plek wat ek sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Lieflike uitsig en vriendelikheid. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles K
Saam met vriende

Een wonderlike plek so na aan die see en natuur. Wonderlike eienaars, baie gasvry.

Een woord: Awesome. Daar is nie woorde wat dit kan beskryf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Stunning view, vriendelike gasheer.

Sal vir seker weer daar tuisgaan as ons weer daai rigting gaan. Oom Johan was baie vrygewig met inligting oor die area. Het baie lekker gebly en sal vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Storm Petrel se terugvoer

Dankie Janet en gesin,
Dit was n plesier en dankie vir jul ondersteuning. Ons is so bly as mense hul dit geniet hier op die Weskus dit bly 'n spesiale plek en rustig .
Asseblief, moet nie te veel mense vertel nie anders word dit soos al die ander oorvol vakansie oorde.
Voorspoed vir die nuwe jaar .
Johan & Cheryl

Storm Petrel
Megan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie (15 Desember - 18 Desember).

Aan al die vakansiegangers! Jul sal nie spyt wees as jul na die plek toe kom nie! Ek en my man het dit baie geniet en was baie gerieflik. Dankie dat jul ons wegbreek besonders gemaak het. Was lekker om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Dit was baie 'n baie lekker plekkie gewees. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C
Gesin met klein kinders

Die plek is eenvoudig perfek, voldoen aan al ons behoeftes!

Perfek geleë, pragtige uitsig, ruim akkommodasie, vriendelike en hulpvaardige mense net om die draai. Gaan beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was onnet.

Vullisdrom in die kombuis was vuil en onwelriekend. Mikrogolfoond moes eers skoongemaak word voordat ons dit kon gebruik. Beddegoed was nie vars nie. Handdoeke was onvoldoende. Ons kan glad nie die plek aanbeveel nie. Nie waarde vir geld nie, want alles het vuil voorgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Storm Petrel se terugvoer

These people arrived in a some what unfriendly mood, all the above allegations are not true in the least . We the owners see that the place is cleaned and bedding is changed after any guests have stayed, see all other reviews, a testament to all the people who repeatedly come back.

Storm Petrel
Mercia P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, skoon omgewing.

Wonderlike seelug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Heerlik gerus, sal volgende keer definitief langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe B
Saam met vriende

Die vriendelike gasheer en vrou en die mooi uitsig oor die see en die natuur het dit lekker gemaak.

Die gasheer se hondjie wat kom kuier in die eenheid, demp my verlange na my eie hondjies by die huis. Alles voel huislik en soos 'n "home away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and comfortable.

Neat, clean, quiet, and it has everything you need. The people are friendly. It is close to shops and other small towns such as Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruqayyah A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruqayyah A
Saam met vriende

Was baie lekke en baie rustig!

Stil, rustig en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

Please note that the braai grid is completely bent and difficult to use. It needs to be replaced. The coffee and sugar were completely unusable (hard as a rock).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunay M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sunay M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en privaat!

Het effens gesukkel om die plek te kry, maar is welkom laat voel en die uitsig was mooi. Die fabriek kan soms lug onaangenaam maak, maar die omgewing vergoed daarvoor. Die plekkie is netjies. Kan wel dit aanbeveel en sal weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlie P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie P
Gesin met tieners

Storm Petrel sal een van my permanente vakansie plekke word.

Johan is 'n uitstekende gasheer. Vroeg die oggend toe ons moet inboek het hy my al gebel en gevra hoe laat hy ons kan verwag. Die woonstel is netjies en goed gemeubileer. Dit is nou 'n regte familie, kuier woonstel. Die braaiplek is op die stoep gelee en kyk uit oor die see en hawe. Die hele opset is pragtig uiteengesit en privaat. St Helena Baai is 'n rustige vakansie dorpie en ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Storm Petrel sal ons nog baie sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna T - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna T

Wou nie verder ry ... net bly.

Wat 'n baie lekker woning. Dit was alles puik. Die eienaar is baie vriendelik. As ek my man sover kan kry om van daardie kant van ons land te hou, sal ek volgende keer nie net een nag wil vertoef, maar ten minste meer as 'n week. Hulle verdien al die sterre. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a very nice location

It is a very nice location and the view is also nice. Quiet and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic. Thanks for your hospitality, Joe.

The place and area was fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deo Gloria-straat 8, Brittanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQtwNMgWRsk0l1yqDD4gbGDKCaca577fVSVOT9lYAA3G2DPifMD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 8 Deo Gloria Street Brittanica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.753954426912 18.013136386871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem