LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Storms River Guest Lodge | LekkeSlaap
+56

Storms River Guest Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Storms River Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Colleen W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen W
Enkelreisiger

Aangenaam.

Eiendom is bietjie moeg, kort bietjie aandag, maar baie aangenaam. Stort in kamer 1 moet na gekyk word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant

Property is a bit tired, needs a little attention, but very pleasant. Shower in room 1 needs to be attended to.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Joelene M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon kamers. Ontbyt is fantasties!

Lieflike plek. Vriendelike ontvangs. Die ontbyt is uitstekend aangesien jy kan kies van lys af. Sal dit definitief aanbeveel.

Helen B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B
Saam met vriende

Cosy, skoon, behulpsaam, gasvry.

Nora was baie behulpsaam met ons aktiwiteit besprekings. Sy en die personeel was baie vriendelik. Ons het heerlik by die kaggel gekuier. Die kamers was netjies en skoon.

Marius F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the money and drive.

Really nice and comfy place to stay with friendly staff.

Gideon J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Karen G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen G
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, fantastiese ligging,ontbyt was heerlik.

Kinders het die vriendelike honde en swembad baie geniet. Die dubbelbed se matras waarop ons geslaap het in die gesinskamer was egter nie baie gemaklik nie en het ook heeltyd geraas as mens omdraai. Behalwe vir dit, was dit baie lekker en aangenaam.

Storms River Guest Lodge's terugvoer

Hi Karen,
Thank you for your review. We are so pleased that you enjoyed your stay with us and that the children loved playing with the dogs. I am so sorry to hear about the double bed. We will definitely look into it and maybe we will have to replace. Thank you for bringing this to our attention. We hope to see you again sometime.
Kind regards,
Nora and Cheryl.

Storms River Guest Lodge
Bennie C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dit was alles baie skoon en lekker gewees om daar oor te bly. Ek het geen negatiewe kommentaar nie.

Storms River Guest Lodge's terugvoer

Thank you, Bennie, for your review. It was lovely hosting you both and we hope to see you again shortly.
Kind regards,
Nora and Cheryl

Storms River Guest Lodge
Emma P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma P
Enkelreisiger

Dit was wonderlik en uit die boonste rakke.

Vandat ek daar aangekom het tot ek weer gery het was alles net reg. Personeel is vriendelik en so ook die gasvrou. Hou so aan!

Johan B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight stay.

We stayed at this establishment for 1 evening. It has a delicious breakfast at the same establishment. They are friendly, the rooms are neat and clean.

Jeshua C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeshua C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies kamers met goeie ligging.

Verblyf was netjies, hoewel kamers effens warm was. Gelukkig was daar ‘n heerlike, koel swembad. Die ontbyt die volgende oggend was uitstekend! Ons het ook by die lodge goeie advies oor restaurante en aktiwiteite in die dorp ontvang.

Koos H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer.

Vriendelik ontvang. Ontbyt was heerlik. Waarde vir wat jy betaal.

Wilmine V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmine V
Enkelreisiger

Baie vriendelik en behulpsaam.

As eerste keer as enkelreisiger het hul my baie tuis laat voel.

Glyn G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing atmosphere, helpful staff.

Enjoyed a four night break at Storms River Guest Lodge, friendly but unobtrusive staff. Good advice on places for an evening meal offered at reception, with menus from each place.

Storms River Guest Lodge's terugvoer

Thank you so much. It is always a pleasure for us to be of assistance to our guests, wherever we can.

Storms River Guest Lodge
Sias H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias H

Gerieflik, netjies, stil en huislik.

Vriendelike diens en baie lekker ontbyt.

Kim M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ontbyt.

Dit was ná 'n lang vermoeiende rit van 16 ure 'n heerlike ontspanne rusplek van net slaap om te herstel vir ons kort, vol week, met 'n fantastiese ontbyt.

Meinhard V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meinhard V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek om te bly.

Gawe, vriendelike mense. Heerlike ontbyt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place to stay.

Nice caring people, breakfast very good.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Storms River Guest Lodge's terugvoer

Thank you for your kind words. We aim to please.

Kind regards,
Nora

Storms River Guest Lodge
Liesel J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Liesel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen warm water in stort.

Sien sterre.

Storms River Guest Lodge's terugvoer

Thank you Liesel, for taking the time to review your stay. I apologise for your unfortunate experience. In our defense, we were fully booked and if you were able to wait 30 minutes, the geyser would have had warm water again.

We hope you enjoyed the rest of your trip.

Kind regards,

Nora
Owner

Storms River Guest Lodge
Carike A - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die lekkerste verblyf en die vriendelikste personeel.

Paul V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met vriende

Aangename verblyf in groot familiekamers.

Vriendelike ontvangs en mooi kamers. Uitsig is op parkeerterrein of beperkte tuin.

Dietlind M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dietlind M
Saam met vriende

Beslis waarde vir geld!

Beslis waarde vir geld! Gasvryheid uit die boonste rakke!

Danie En Santie O - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie En Santie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap met alles wat ons nodig gehad het!

Bekwame, hulpvaardige en professionele eienaar/bestuurder. Uitstekende fasiliteite.

Bryan G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike oornagplek. Volgende keer bly ons langer.

'n Baie interessante plek. Dit is veilig om rond te loop, goeie restaurante, baie plek om te bly. Wil weer gaan.

Wilna E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna E
Saam met vriende

Baie mooi gastehuis en aangename, hulpvaardige gasvrou.

Baie maklik om die gastehuis te kry vanaf die N2. Heerlike warm kamers in die koue wintermaande. Die gasvrou is baie behulpsaam. Die ontbyt is heerlik wat aan ons voorgesit is.

Herculaas K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Herculaas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effens onveilig gevoel aangesien daar geen sekuriteit is nie.

Heel aangenaam ... Kamers net baie donker en voorste trap baie ongemaklik en steil.

Wieslaw B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wieslaw B
Saam met vriende

Nice but one detail was unacceptable.

All was great but the bathroom door did not have a handle and there was no way to close it. It was opening up all the time and we had to block it with a folded newspaper (!) every time someone wanted to use the toilet. It was very disappointing and perhaps alright for a 1-star-establishment but not for 3 stars. It's a minimum requirement to have a working door in the bathroom so that people can at least have some privacy.

Storms River Guest Lodge's terugvoer

Dear Wieslaw,

Your feedback and comments are always appreciated to ensure quality service. I checked personally on the bathroom door of the room that you occupied and it in perfect working order. Did you maybe confuse our guest house with another?

Kind regards,
Nora Nel - Owner / Manager

Storms River Guest Lodge
Hans C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hans C
Saam met vriende

Lekker gebly!

Sien die sterre.

Ruth P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ruth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan meeste van ons vereistes voldoen.

Ons was nie voorbereid vir al die trappe nie, maar die personeel was vriendelik en die bed was gemaklik. Die badkamer was ruim, maar kort rakke binne die stort. Die etes was goed.

Gommers L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gommers L
Saam met vriende

Een hele goede gastvrouw!

Het was erg goed! En nogmaals bedankt voor de goede hulp.

Riaan V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustige atmosfeer.

Nora is 'n baie gasvrye en aangename en hulpvaardige persoon. Sy is 'n baie goeie advertensie vir haar gastehuis. Die personeel is ook baie hulpvaardig en vriendelik. Die gastehuis is uiters skoon en netjies, ons kan dit aanbeveel!

Merle K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle K
Saam met vriende

Great staying here, good all round experience

Nora was so friendly and helpful. We really enjoyed our 2 days at Storms River Guest Lodge!

Vanaf
R780
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R780
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gammasi-straat 28, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhYjliMDMwLTA4NGUtNGZmNy1hYjFkLWFiNmVhNTY4MzI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag, vir 1 mens 30 5 1 5 28 Gammasi Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.971323777403 23.8876993546
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!