LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stormy Hill Country Cottage | LekkeSlaap
+36

Stormy Hill Country Cottage

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Stormy Hill Country Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Santa V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Santa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, maar nie veel om te doen nie.

Pragtige ou gebou met al die nodige geriewe.

Nicky S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Ons het die wegbreek baie geniet, veral die houtkagel in die sitkamer. Die gasvrou is baie vriendelik en laat mens welkom voel. My man het die perdry baie geniet. Die huisie is skoon en netjies.

Stormy Hill Country Cottage's terugvoer

Thank you for your lovely review. I'm so happy you both enjoyed Stormy Hill and I hope to see you here again.

Stormy Hill Country Cottage
Thys F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys F
Gesin met tieners

'n Wonderlike ervaring.

Die bestemming was perfek vir ons behoeftes. 'n Netjiese huis met 'n asemrowende uitsig en Caroline was die perfekte gasvrou. Die kinders het die perdry-uitstappies terdeë geniet. Dit was heerlik om tuis te gaan by iemand wat alles met oorgawe doen. Werklik 'n ervaring om te onthou, ons sal Stormy Hills Country Cottage enige tyd aanbeveel.

Stormy Hill Country Cottage's terugvoer

Thank you so much for coming to stay and ride at Stormy Hill. It was lovely having you here and I'm so pleased you enjoyed your stay.

Stormy Hill Country Cottage
Carli N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli N
Gesin met klein kinders

Gesellig en gasvry.

Caroline is fantasties. Sy het ons so welkom laat voel. Ons kinders het die perdry vreeslik geniet. Heerlik gekuier om die vuur.

Stormy Hill Country Cottage's terugvoer

Thank you for this great review. It was an absolute pleasure having you stay in the cottage and come horse riding. Caroline

Stormy Hill Country Cottage
Johan D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte rustieke plaaservaring.

As jy hou van die ongerepte natuur, dan is jy op regte plek. Die gasvrou is fantasties en gaan uit haar pad uit om jou tuis te laat voel. Ons het die hitte van die stofie in die kamer geniet.

Stormy Hill Country Cottage's terugvoer

Thank you for this lovely review. I'm so glad you enjoyed your stay here. Caroline

Stormy Hill Country Cottage
Willie B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek.

Vriendelike ontvangs, baie mooi uitsig.

Erhard J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusplek vir gees, siel en liggaam.

Ons is hartlik verwelkom en was so behulpsaam met alles gewees en aanbeveel wat om in die omgewing te gaan doen en plekke wat ons kan gaan besoek. Nie ek of my man weet veel van perdry af nie en die gasvrou het die perfekte perd vir ons elkeen uitgesoek en ons het 'n onvergeetlike ervaring gehad om met die perde in die berge en woud te gaan stap. Die cottage is net so ruim en is die ideale plek as jy net wil gaan rus met die pragtigste en rustige natuurskoon oral om jou. Dit is die plek om jou battery te gaan laai.

Stormy Hill Country Cottage's terugvoer

Thank you so much for your lovely review, and I hope to see you at Stormy Hill again sometime.
Caroline

Stormy Hill Country Cottage
Thomas K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende plek om te ontspan.

Tony Y - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony Y
Gesin met klein kinders

Very nice cottage.

See the stars.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormy Hill, D510-pad, Boston, 3211, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed682da717c18380f9eae75ed4d2cac655249325e92eed83b7990d26d78d4930d790d948a6b12043b665d480e5585857209d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Stormy Hill Road D510 3211 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.682118902894 29.953010827085
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!