LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Storyhouse | LekkeSlaap
+88

Storyhouse

Storyhouse eenslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamer-selfsorgeenheid op die eerste verdieping van die hoofhuis, het 'n privaat buitetrap, en slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid is privaat en het 'n eie buitetrap en uitsigte oor Chapman's Peak in die verte. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en klerekas. Die glas-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mediumgrootte-yskas, mikrogolfoond en eet- en kookgerei. Die eenheid het 'n gruis-en-kruietuin met 'n skottelbraai. Storyhouse kan ongelukkig geen troeteldiere akkommodeer nie. Storyhouse is rookvry, maar gaste is welkom om buite die gebou te rook.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg. Gratis WiFi in eenheid. Gratis bedlinne en badhanddoeke - gaste ,moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Gratis verwelkomingskoffie en -tee. Gratis parkeerplek op die sypaadjie.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Storyhouse tweeslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Dié tweeslaapkamer-selfsorgeenheid is aangebou aan die hoofhuis, maar met aparte ingange. Dis op die grondvloer geleë, met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer 'n stapelbed bestaande uit twee enkelbeddens opmekaar. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea en -kombuis het 'n etenstafel, vierplaat gasstoof, mikrogolfoond, yskas met vriesdeel, en eet- en kookgerei, en daar is 'n nuwe koffiemasjien. Parkering vir een voertuig op die perseel; verdere voertuie of waentjies parkeer op die sypaadjie. Storyhouse het geen TV nie, maar bied gratis WiFi in die eenheid. Die eenheid is rolstoel- en kindervriendelik, maar omrede die eenheid klein is, word maksimum twee kinders aanbeveel. Storyhouse kan ongelukkig nie troeteldiere akkommodeer nie. Storyhouse is rookvry, maar gaste is welkom om buite die gebou te rook.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs selfsorg. Gratis WiFi . Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hulle eie strandhanddoeke bring. Gratis tee en koffie is met aankoms beskikbaar. Gratis parkeerplek op die perseel vir 1 motor.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumlaan 88, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3NzI4ODc0LTg2MGUtNDQxMy1hZmVjLTQyOTQ5N2U3NDA4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 88 Arum Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.13889 18.33091
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!