Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Storyhouse Tweeslaapkamer-selfsorgeenheid
- Selfsorg
- Storyhouse Eenslaapkamer-selfsorgeenheid
- Selfsorg
Huisreëls
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saamrbing.
Kontak asb die instansie vooraf indien vriende/familie oorgenooi wil word.
Neem asb. ander gaste en die bure in ag en hou die volume van musiek, gesprekke en enige media gedurende die dag op matige vlakke. Stiltetyd is van 21:00 tot 09:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.
Daar is 'n wassery een blok vanaf die huis.
Gratis parkering is op die sypaadjie beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Arum Avenue, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang