+15

Coastal Comfort Guest Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Wesley Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie is 'n lieflike gastekamer in Strand, op dieselfde eiendom waar die eienaars woon. Gaste kan die strand binne 200 m bereik en nabygeleë restaurante, winkels en strande net 3 minute se stap weg geniet.

Die kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer sluit sjampoe en seep in, sowel as 'n ketel met koffie, tee, melk en beskuit. Gerief word die hele jaar deur verseker met 'n verhitte kombers vir die winter en 'n draagbare waaier vir die somer.

Gaste kry veilige parkering in die motorhuis met direkte toegang tot die kamer. Die akkommodasie is sentraal geleë en bied maklike toegang tot wynplase, Clarence Drive, Kaapstad, Simonstad en Vishoek, alles binne 'n radius van 50 km.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 57 Wesley Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Wesley Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6545fc71bd910bb14ea70a360e366002bfdea37d7812fa3719eed01483da037ef9cffdcf26a0bf0cda32c32af5036d9ba3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 57 Wesley Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115338541257 18.824744079762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang