Strand Beach Front

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Strand Beach Front is 'n moderne, luukse selfsorgwoonstel in die veilige Blake’s Terrace-kompleks in Strand. Jy kan die branders hoof en die see ruik. Die Blake’s Terrace-kompleks is ooraknt die strand en naby verskeie restaurante en winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met 6-stoele en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n skuifdeur wat lei na 'n balkon met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see en op die berge.

Die Blake's Terrace-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ook 'n aangewese parkeerplek vir 1 voertuig in die kompleksmotorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Strand Beach Front sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strand Beach Front gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za