LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Beach Villa | LekkeSlaap
+6

Strand Beach Villa

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Picklestraat 14, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Strand Beach Villa is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Strand, 'n prentjiemooi kusdorpie aan die voete van die Hottentots-Hollandsberge, tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.

Dié eenslaapkamerwoonstel is op die vyfde verdieping en is slegs geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort en 'n bad. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, ketel, broodrooster en 'n onbyttoonbank met sitplek. Addisionele geriewe sluit 'n TV met beperkte DStv-kanale (volledige DStv-pakket is opsioneel) in en daar is 'n balkon met 'n see-uitsig. Daar is parkeerplek in die kompleks beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg wynplase, Strand Waterworld, en die Hottentots Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Beach Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Strand Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Picklestraat 14, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Picklestraat 14, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZDZlOWQxLTM3NDQtNGYwYi1hYWI5LWZiMmFjZTExYzg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 14 Pickle Street Strand 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -34.11702544102 18.827860162566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!