Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Pavilion

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 828

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Strand Pavilion
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Attie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie L
Saam met vriende

Fantasiese ligging en uitsig!

Stunning eenheid reg op die strand. Luukse 5-ster akkommodasie. Ligging en uitsig onverbeterlik. Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Vriendelike diens, netjies, goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

'n Tuiste by die see weg van jou eie tuiste.

Dit was lekker om weer met warm gesiggies terugverwelkom te word! My enigste klagte is dat almal weet ek het 'n gestremde seun en ons is nie eens gevra of ons hulp met bagasie nodig het nie. Ons moes vra dat ons hulp kry met ons waentjie. Dit was reënerig en is verkeerde roete gewys na kamer in die reën.So ek is nie gelukkig daarmee nie - hulle ken ons situasie en my man was nie daar om my te help nie. Maar ons het heerlik geslaap en sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e3a75bee4d515d3b0d5f84e39052b4e4eccc869378c738c1774631ebb2ef2d3847bfe067c2d6211a1af4bed985bff07097a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.11881418957 18.827993444397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem