Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Vakansie-kothuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strand Vakansie-kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 2 gaste in Lochnerhof. Dis net 600 m van die strand af en Busamed Paardevlei Hospitaal en Cure Daghospitaal is 2 km weg. Die verblyf het 'n omskakelaar en 'n battery en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die losstaande kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer en badkamer beskik oor ruim pakspasie.

Die oopplan-kombuis is met 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die privaat sitkamer ontspan, en daar is 'n lessenaar om by te werk en 50 mpbs WiFi is beskikbaar.

Die agterplaas word met die eienaars wat op die perseel woon, asook hul troeteldiere, gedeel. Uitsigte na buite is privaat. Parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Strand bied verskeie restaurante, kafees, kroeë en doendinge aan soos branderplankry, visvang, swem, bootvaarte en walviskykgeleenthede gedurende die seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, putt-putt speel of die Helderberg Wynroete verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Vakansie-kothuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Strand Vakansie-kothuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Patsy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Vakansie-kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c070bec21ca300117e272a6b7e3a729f3354fcff4148d6d2c457b125ae44b25b00e07701c8a0ceeb8a0c737a10d0dd0e6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 72 Joubert Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1064 18.82402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem