LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandfontein Accommodation | LekkeSlaap
+53

Strandfontein Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 10, Doringbaai, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandfontein Accommodation kan aan enige behoefte voldoen en bied luukse selfsorgwoonstelle vir 2 én weelderige villas. Die meeste van die selfsorgwoonstelle het pragtige uitsigte oor die see en privaat stoepe met braaigeriewe waar gaste ná 'n lang dag in die son heerlik kan agteroorsit.

Sea Breeze se selfsorgwoonstelle in Strandfontein het 4 selfsorgeenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die woonstelle is stylvol ingerig met alle noodsaaklike, moderne geriewe om 'n plesierige, sorgelose vakansie te verseker. Elke woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale, linne, handdoeke, strandhanddoeke en 'n volledig toegeruste kombuisie met mikrogolf, stoofplaat en yskas. Gratis tee, koffie, beskuit, suiker en melk word met aankoms voorsien.

Villa Michelle bied ruim, luukse selfsorgwoonstelle teen die hange in Strandfontein met ongelooflike uitsigte oor die see. Die woonstelle is volledig toegerus om te verseker dat jou vakansie by hierdie klein Wes-Kaapse juweel onvergeetlik en sorgeloos sal wees.

Villa Michelle is op die boonste verdieping en het slaapplek vir 6 - 8 gaste. Dis dus die ideale selfsorg-villa vir 'n groot gesin wat gerief en styl verlang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 76 resensies vir Strandfontein Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hoogstraat 10, Doringbaai, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandfontein Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 10, Doringbaai, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4M2YzZGI0LWIxM2EtNGMxMC05NjgxLWRmMmQyZDQyMGZmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 10 Hoog Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -31.753295 18.228128
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!