LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandfontein Beach House | LekkeSlaap
+28

Strandfontein Beach House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 25 Mrt 2021 tot 31 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oester-straat 33, Strandfontein, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Strandfontein Beach House is 'n lieflike selfsorg-gesinsvakansiehuis, oorkant die strand in Strandfontein, en bied onbelemmerde, panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Gaan sit op die sondek en kyk na die walvisse wat speel, terwyl jy 'n onvergeetlike bottel Suid-Afrikaanse wyn geniet.

Die huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, bad, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskaste, 'n mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4. Die sitarea het genoeg sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is skuifdeure wat na die sondek met sonstoele, 'n etenstafel vir 6 en 'n braai lei.

Verken die pragtige, lang, eindelose strande en rotsagtige inhamme. Die huis is naby die Kommetjie Restaurant, en Fryers Cove Restaurant is ongeveer 7 km ver in Doringbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandfontein Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oester-straat 33, Strandfontein, 8160, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 500
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 9)
was R3 500
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oester-straat 33, Strandfontein, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA791de45ebef4b0a8548fcba95f6b8018897e9386a6949d752c588e8bcb6806226205daf771a26dd89e313cdb75c1eaa59111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 500, nou Vanaf R3 150  per nag (plek vir 9) 33 Oester Street Strandfontein 8160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -31.756486791765 18.225978101962
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!