LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandhuis | LekkeSlaap
+18

Strandhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Strandhuis is ’n selfsorg vakansiehuis in die kusdorpie Eersterivierstrand in die Tsitsikamma-streek. Dié dubbelverdieping houtchalet bied slaapplek aan 8 gaste en het gedeeltelike see-uitsigte vanaf die stoep.

Die houthuis is volledig gemeubileer en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en suite-badkamer, en die tweede, derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Die oopplan-kombuis het alle nodige toebehore, asook ’n wasmasjien en tuimeldroër.

Die leefarea langsaan het ’n TV met ’n DStv-koppelpunt. Gaste moet net hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die leefarea het skuifdeure wat na die patio met ’n braai-area en pragtige see-uitsigte lei.

Parkeerplek is beskikbaar op straat. Eersterivierstrand bied rotspoele wat ideaal is vir snorkel. Daar is ook ’n paar fynbospaadjies om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Strandhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f7af15376ec35c4f283d1b7c6a453c6ff3255b6e3062507601f90faf0daebcb6665544d03e36f6cb29cf7705b12c9497682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750  per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.074107 24.22739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!