LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandhuis Boggomsbaai | LekkeSlaap
+16

Strandhuis Boggomsbaai

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbos Privaat Strandoord, Barracudalaan, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Strandhuis Boggomsbaai is die perfekte uitspanplek vir dié wat moeg is vir die stad se lawaai, maar tog nie te ver van winkels wil wees nie. Die huis is omring deur fynbos in Boggomsbaai, bied selfsorgverblyf aan 8 en is stapafstand vanaf die strand.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n solder met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n kaggel/binnebraai.

Daar is ook 'n tweede onderdakbraai-area/stoep buite met 'n uitsig oor die fynbos en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Strandhuis Boggomsbaai beskik oor 'n kragtige sonkragstelsel. Let asb. op dat sterk 3G-sein beskikbaar is, maar die huis het nie WiFi nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Strandhuis Boggomsbaai het lieflike see-uitsigte en 'n voetpaadjie met toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandhuis Boggomsbaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Strandhuis Boggomsbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kleinbos Privaat Strandoord, Barracudalaan, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandhuis Boggomsbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbos Privaat Strandoord, Barracudalaan, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJu9PVAClaa5NGIGF9V4XfTTcmaEhrinQKlmUxy9VaaTFzTbmTu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Kleinbos Privaat Strandoord Barracuda Avenue 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.259533090709 21.913482037048
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!