Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandkombuis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sestienmylstrand, Strandkombuisweg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Strandkombuis is 'n juweel aan die Weskus en skuil in die duine tussen 'n natuurreservaat en die strand in Yzerfontein. Strandkombuis bied B&B-verblyf, het 'n restaurant en is ook ideaal vir troues en ander geleenthede. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die area kan verken.

Verblyf is in 'n verskeidenhied kamers beskikbaar, wat uit suites, dubbelkamers, enkelkamers en gesinskamers bestaan. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer en die dekor is eenvoudig met wit mure en hout-afwerkings. Raak aan die slaap met die gedruis van die see, geniet die sonopkoms en stap ná ontbyt oor die duine om 'n bietjie op die strand te wandel.

Strandkombuis bied parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n 24 uur-wasgoeddiens. Die restaurant en kroeg is gewoonlik op Vrydagaande en Sondae vir middagete oop, maar is dikwels oop gedurende die naweek en kan die meeste versoeke akkommodeer indien dit vooraf gereël word. Gratis, onbeperkte WiFi is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 25 resensies vir Strandkombuis
Netheid
3.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 3

Ligging

  • Sestienmylstrand, Strandkombuisweg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandkombuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sestienmylstrand, Strandkombuisweg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc0fa1f0f0b072d61123442df31d4a09077c7abf020c9715419c6d1ab48119eddb814bd903de9ac4b395a38d7179ff02134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 16 Mile Beach Strandkombuis Road 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3314514 18.1612396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem