LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandloper @ Moeriesbaai | LekkeSlaap
+40

Strandloper @ Moeriesbaai

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Strandloper @ Moeriesbaai
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Richard John O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard John O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally enjoyed it. Peace and quiet.

Wonderful owners, it was the best welcome I received in all my travels. Will definitely go again. Highly recommended.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Thank you very much, Richard. It was great meeting you. Five star guests.

Strandloper @ Moeriesbaai
Elizabeth U - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth U
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay at the Strandloper. Viljoen and Jolene are so friendly and hospitable.

The cottage had everything that we needed and it was so peaceful and tranquil. Although the weather didn't really play along there was more than enough to do in the area. The scenery was absolutely beautiful. We just missed the "big" flower show but there were still enough around to make our day! Are definitely going back with our bicycles next time.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Thank you very much Elizabeth, we are seeing forward to meeting again.

Strandloper @ Moeriesbaai
Louis H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters vriendelike behulpsame gashere

Blommeparadys in veld by die huis

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Louis, die Moeriesbaai skildery wat jy geverf het, is pragtig.

Strandloper @ Moeriesbaai
Sonja S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, gasvryheid 100% en sal Strandloper enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Sal ons definitief weer teruggaan na die rustige en verwelkomende plekkie.

Ons kon enige tyd op hulle knoppie druk en was altyd bereid om te help. Geen probleme gehad nie en alles was perfek. Die oggend en saans boodskappies het 'n mens nog meer welkom laat voel. Laat ons deel van die familie voel.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie Sonja, dit was lekker om julle te ontvang. Ons is spyt dat die weer nie saamgewerk het nie, maar volgende keer glo ons sal daar elke dag mooiweer wees.

Strandloper @ Moeriesbaai
Albert F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Strandloper@moeriesbaai is definitief vir my en my vrou die nuwe betekenis van rustigheid en vrede.

Ons het werklik die kuiertjie van twee dae vreeslik geniet en voel vars en reg om weer die lewe se uitdagings aan te vat. Strandloper@moeriesbaai baie dankie vir die lekker kuier en ons sien julle definitief gou weer.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie Albert, dit was lekker om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Strandloper @ Moeriesbaai
Marina T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid.

Ons is gasvry ontvang en het in 'n lieflike eenheid ingestap. Alles was skoon en netjies. Daar was bederfies van koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vuurmaakhout. Dit is baie stil en rustig en loopafstand van die see af. Ons het baie lekker gekuier en sal weer daar gaan bly. Viljoen en Jolene, baie dankie vir 'n lekker naweek.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie, dit was wonderlik om julle te ontmoet.

Strandloper @ Moeriesbaai
Ig F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, rustig, ontspanne.

Wonderlike plek met uitstekende gasheer. Aandag aan die kleinste besonderhede en bereid om ekstra myl te loop vir gaste. Viljoen en Jolene het ons selfs op hoogte gehou van beurtkrag-skedules. Ons sal beslis weer teruggaan - weer en weer en weer. Voel soos home away from home. Kan regtig aanbeveel vir 2 persone.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie Ig, ons waardeer die terugvoer. Modelgaste gewees.
Ons sal bevoorreg wees om julle weer te ontvang

Strandloper @ Moeriesbaai
Fred H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plekkie om weg te breek van die stadslewe.

Die wooneenheid was baie netjies en al die nodige toerusting was beskikbaar. Ons het die privaatheid baie geniet en sal graag dit vir ander aanbeveel. Ons het baie tuis gevoel. Die eienaars is gawe mense en het ook genoem dat hulle voorsorgmaatreëls sal doen met die trappe aangesien die oggenddou dit nat maak. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal graag weer daar bly.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Fred. In besonder baie dankie vir die pragtige fotos en bederf Saterdagaand. Ons het probeer om dit vir julle lekker te maak, maar toe bederf julle ons.

Strandloper @ Moeriesbaai
Sanita A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Strandloper @ Moeriesbaai. Die eienaars was so gasvry gewees, en ons dadelik laat tuis voel. Dit is 'n pragtige plekkie, privaat, loopafstand van die strand af en baie netjies. Kan dit aanbeveel vir mense wat rustig wil wegbreek. Dit was amazing, dankie Viljoen en Jolene.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, maar veral ook vir die kuier, Sanita. Julle was model-gaste. Ons hoop ons sien julle weer. Dalk byt daardie grote volgende keer.

Strandloper @ Moeriesbaai
Carmen S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Strandloper is a very cosy and intimate holiday get away. Definitely a go to place for some peace and quiet. Would have been great if the beach was an actual beach! We couldn't swim, bummer! But overall a very peaceful experience.

Ane V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Eienaars vreeslik gasvry en vriendelik. Die eenheid was ongelooflik netjies en skoon gewees. Baie lekker stil, ons het heerlik gerus. Die eienaars het soveel tyd aan detail spandeer. Lekkerste kuier gewees van ons toer deur die Weskus.

Karin O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en privaat.

Ons het heerlik gekuier en was spyt ons tyd het so vinnig verby gegaan. Ons sal definitief weer gaan.

Suzaan S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegbreek!

Ons het baie lekker gebly en het baie welkom gevoel! Daar is als wat benodig word en als was baie mooi, skoon en netjies. Dis loopafstand van die strand en 'n heerlike plek om weg te breek uit die besige stadslewe. Ons sal definitief die Strandloper @ Moeriesbaai aanbeveel en sal graag weer daar gaan kuier!

Jolene G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Ek sal enige tyd die verblyf aan persone aanbeveel. Alles was tops. Eienaars is die vriendelikste persone en hul gasvryheid die beste. Dankie vir die wonderlike naweek. Sal beslis weer kom kuier.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie, Jolene, julle was model gaste en ons sien uit na jul volgende kuier.

Strandloper @ Moeriesbaai
Stefan H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en privaat.

Ons was verwelkom met warm gasvryheid. Die eenheid is lekker privaat en kan dit gerus aanbeveel vir die paartjie wat lekker rustigheid soek. Die eenheid is skoon en netjies gewees en het al die geriewe wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Ons sal die plekkie weer besoek in die toekoms.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie Stefan, hoop julle het 'n goeie jaar.

Strandloper @ Moeriesbaai
Wentzel D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie diens, ons het dit baie geniet.

Ons het lekker daar gebly en die diens was uitstekend.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie Wentzel, ek hoop julle het 'n goeie jaar voretoe.

Strandloper @ Moeriesbaai
Nadia L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens benodig met 'n pragtige uitsig.

Ons is vriendelik ontvang en het ten alle tye veilig gevoel.

Strandloper @ Moeriesbaai's terugvoer

Baie dankie Nadia, julle was voorslag gaste. Ons hoop om julle weer te sien.

Strandloper @ Moeriesbaai
Jeremy J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy J

Our experience was nothing less than exceptional.

Upon arrival we were warmly welcomed by the owners. From the kind, courteous, and friendly owners, to the comfortable room/flat with a very well equipped kitchen, braai area and a view that is to die for (especially at sunset)! The beach and shop is within a very short distance (just a few minutes). We would definitely recommend to everybody, especially if they want to switch into a relaxed mode! This experience was a true sample of excellent hospitality. Thank you again to the owners. We had an amazing weekend!

Carlin V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid (en gasvryheid) vanself!

As jy op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die beskawing, dan is hierdie die tuiste vir jou! Ons wou 'n bietjie wegkom van die stad se liggies en verkeer en is begroet met 'n rustige atmosfeer, stil strate, 'n lang ongerepte kuslyn en vriendelike mense. Die eienaars is sout-van-die-aarde mense, wat omgee oor jou veiligheid en gemak. Ons is bederf met koffie, tee, suiker, melk en beskuit; daar was ook kaggelvuur- en braaihout tot ons beskikking. Daar is 'n lekker buite-wasbak sou jy vis wou skoonmaak en 'n heerlike buitebraai en -stoep waar ons daagliks uitgespan het na 'n stappie in die veld. Baie goeie veiligheidsmaatreëls en kommunikasie is in plek om jou gemoedsrus te gee. Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek - jul sien ons gerus weer!

Shanine M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was baie rustig en die dorpie is so mooi.

Dit was ons eerste huweliksherdenking en Strandloper was die perfekte plek om dit te celebrate. Stil en rustig met als wat ons nodig gehad het. Die eienaar het ons van vuurmaakhout voorsien, wat wonderlik was! Ons is ook geseën met ongelooflike weer.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 32, Moerie se baai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhkzhtLDlyvub7RX625JA3hPSDD1CrfysbAnyTCg6XgICtFZauR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 32 Strandloper Street Moerie se Baai 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -32.981206896588 17.885232567787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!