LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandloper 20 | LekkeSlaap
+10

Strandloper 20

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Strandloper 20
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Antoinette S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S

Pragtige, gerieflike huis vir 'n groot groep mense.

Die huis is perfek vir 'n groot groep mense. Die stoep en braai is 'n absolute wenner en ons was mal oor die huis. Alles was baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer kom.

Lucille A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille A

Wonderlike familietyd gehad, ons het vreeslik lekker en gemaklik gebly!

Lekker ruim en genoeg spasie vir almal!

Strandloper 20's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
So bly julle kon lekker kuier.

Strandloper 20
Denise B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise B

Lovely home. Excellent entertainment/lounge/kitchen area and covered verandah.

We were a large group of mixed ages (3 - 67 years). It is comfortable for all and large enough as to not feel crowded. Easy to relax and braai area was sheltered the first night and a bit breezy the second night. All in all a good weekend's accommodation.

Strandloper 20's terugvoer

Dankie.
So bly julle kon dit geniet en ontspan.

Strandloper 20
Belinda B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B
Saam met vriende

Baie rustig en ontspannend.

Heerlik gekuier en ontspan.

Strandloper 20's terugvoer

Belinda,
Dis so lekker om terugvoering te kry.
Dankie

Strandloper 20
Monique S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met vriende

Heerlike huis, binne kaggel en buitebraai.

Boonste kamers was lekker vir die kinders om apart te kan wees.

Strandloper 20's terugvoer

Monique,

Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Julle is altyd weer welkom.

Strandloper 20
Tanya C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C
Gesin met klein kinders

Rustige, pragtige en spacious verblyf.

Ons het dit baie geniet. Dalk net voorstel: ekstra bakke en glasbakke vir kombuis. Veiligheid was puik behalwe voorste erf. Verder het ons fantasties gebly en dit vreeslik geniet.

Strandloper 20's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek gaan definitief n plan mask met meer bakke.

Strandloper 20
Andries V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Saam met vriende

Dit was lekker ontspannend.

Baie veilige omgewing. Die rustigheid is baie opmerklik en aansteeklik. Die kamers is goed vir 'n groot familie- of besigheidsbyeenkoms. Lieflike kombuis-sitkamer-kombinasie. Ons was ook goed ontvang en alles is verduidelik.

Karin P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis! Heerlike beddens en lekker stoof.

Baie lekker gekuier. Beddens heerlik en lekker stoof.

Annell W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annell W
Saam met vriende

Pragtige moderne huis in 'n pragtige rustige Weskusdorpie.

Die huis is pragtig ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike rustige wegbreek.

Naomé J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomé J
Saam met vriende

Ons het die verblyf geniet.

Die huis was baie mooi. Ons het ons verblyf geniet, sal nie omgee om terug te gaan nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed the stay at strandloper.

The house was very nice. We enjoyed the stay. Would not mind going back there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Barry S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S
Saam met vriende

Goeie ligging van woonhuis en Jacobsbaai is sentraal geleë in die Weskus.

Ruim woonhuis wat volledig toegerus is. Motors wat buite staan is nie so veilig nie, gelukkig het die agent ons gehelp om 'n motor te gaan stoor. Vakansiedorp wat rustig en stil is.

Auriel L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auriel L
Saam met vriende

Perfect!

We loved the house, location was perfect. Very modern and clean. Will definitely recommend to friends and family.

Angela V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela V
Saam met vriende

Pragtig ontwerp en versier, met see uitsig!

Ons was mal oor hierdie huis! Groot vir 'n groep vriende om die naweek Jacobsbaai te geniet. Inspirerende dekor, ondervloerse verhitting, kaggel en wonderlike kombuis. Ons het die buite-area geniet, met 'n groot patio en ruimte vir kinders om te speel. Hierdie huis is ideaal om te ontspan saam met vriende of familie, geen TV of WiFi nie, net soos jy tyd wil deurbring om te ontspan en weer te herlaai. Dankie vir alles, dit was wonderlik!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautifully designed and decorated, with ocean view!

We loved this house! Great for a group of friends to enjoy Jacobsbaai for the weekend. Inspiring decor, underfloor heating, indoor fireplace and amazing kitchen. We enjoyed the outdoor space, with large patio and space for kids to play. This house is great for relaxing with friends or family, no TV or WiFi, just the way you want to spend some time out to disconnect and reconnect. Thanks for everything, it was great!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Strandloper 20's terugvoer

Angela,
Thank you for your review. So glad you enjoyed the time away from everyday media and routine. Was really good hosting you.

Strandloper 20
Anel R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel R

Heerlike en gemaklike verblyf!

Dis 'n heerlike, groot huis vir 'n groot groep, daar is genoeg badkamers wat dit baie gerieflik maak. Die leefarea en stoep is groot en is baie lekker vir kuier. Ons het veral die kaggel en ondervloerse verhitting geniet. Die kombuis was goed toegerus en die braai is lekker groot.

Orette K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orette K
Saam met vriende

Strandloper het ons asems weggeslaan. Die huis is nie net alte pragtig nie, maar ook vreeslik ruim.

Die ruim stoep is die hart van die huis. Ons was beskerm deur die koel Suid-Ooster en het 'n pragtige sonsondergang beleef. Die kamers is ruim en daar is genoeg badkamers vir almal. Rooster op braai was net bietjie klein vir 10 mense. Ons moes ekstra rooster aanvra. Daar is ook nie lang glase nie. 'n Skottelgoedwasser sou waardeer geword het. Andersins is die huis regtig fantasties verby! Word hoogs aanbeveel.

Strandloper 20's terugvoer

Orette,

So bly julle het die naweek geniet. Sal verseker 'n groter rooster moet kry vir die lekker groepkuiers.

Strandloper 20
Annine V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annine V

Lieflik!

Baie baie cool huis. Love die ruim kombuis en leef area met die stoep buite vir braai. Baie mooi gemaak binne. Voorstel: handewasseep in badkamers en groter badkamer drommetjies. Sal verseker weer terug gaan na die huis!

Lezaan H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan H
Saam met vriende

Ongelooflike mooi huis met rustige atmosfeer.

Pragtige huis, rustige omgewing. Sal beslis weer gaan.

Marida V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marida V
Saam met vriende

Perfekte naweek wegbreek!

Lieflike huis vir groot en klein! Ons het heerlik gekuier, dankie.

Richard S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met vriende

Awesome!

What a beautiful home for a large group of friends or families to enjoy the West Coast.

Emje L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emje L
Gesin met klein kinders

Ontspanne en rustig.

Ons het ‘n rustige kuier gehad, geriewe baie netjies en in werkende toestand. Sal weer soontoe gaan.

Henriette H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette H

Stunning kuierhuis.

Wat 'n stunning plek - so modern met alles wat mens nodig het - jy het nie nodig om enige iets anders as jou klere en kos saam te neem nie. Baie mooi netjies en skoon. Ons het so lekker gekuier op die stoep om die braaivleisvuur. Kan die Strandloper definitief aanbeveel.

Strandloper 20's terugvoer

Baie dankie vir die netjiese en stiptelike gaste wat julle is. Ons hoop ons sien julle weer. Dit was voorwaar 'n plesier om julle te kon hê.

Strandloper 20
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 20, Moerie se Baai, Jakobsbaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4Rd3Iq3muDZsDegIeQYMNESywXQco8VLfcXR8JZYdEvEGHDgq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000  per nag(plek vir 10) 21 5 1 5 20 Strandloper Street Moerie se Baai 7382 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.980485752379 17.886519004963
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!