Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat 'n administrasiefooi van R600 van is by die tarrief ingesluit.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is voor die inklokdatum betaalbaar en is nie ingesluit by die tarief nie. Die besprekingsooreenkoms wat ná die betaling van die deposito aan die kliënt gestuur word, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder die nodige dokumentasie wat aan die eienaar terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 dae terugbetaal word, mits geen skade aangerig is nie.
Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Sou jy by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer word, uitbetaal word.
Onthou asb. om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.
Maak asb. seker dat die uitstaande balans 7 dae voor aankoms in die gasheer se bankrekening reflekteer.
Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.
Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal hulle die volledige breekskadedeposito verbeur.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms teen 'n ekstra koste gereël word.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die instansie kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese of ongerief vir huurders wat veroorsaak word deur 'n handeling buite die eienaar se beheer nie. In die geval van enige toestel wat buite werking is, kan die eienaar nie aanspreeklik gehou word vir die vervanging daarvan nie.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke.
DStv-dekodeerder met afstandbeheer en kaart.
Skoonmaakmiddels en toiletpapier..

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

In certain cases when a deposit was paid and the client wants to cancel there will be a non-refundable cancellation fee of R500 will be levied on all cancellations. This R500 is over and above the percentage already stated as the cancellation fee.

More than 1 month before check-in, 50% deposit refunded.
More than 2 weeks before check-in, 25% deposit refunded.
Less than 2 weeks before check-in, 0% deposit refunded.

Vanaf
R805
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R805
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat, Strandloper 3, Uvongo-strand, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a86e4bcd38796d4eaf96ab7002c14257f93d501a330285db7574a1bdf4065c2bbc6a2d5825a468297288985b5a58ef0bacc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 6) 24 5 1 4 Colin Street 3 Strandloper 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.83397 30.394448