Strandloper
Beskrywing
Dié selfsorg eenheid het 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die badkamer in die hoofslaapkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer stort, toilet en wasbak. Die eenheid het beddegoed en handdoeke, maar gaste moet eie strandhanddoeke bring. Die ruim leefarea het 'n stapelbed wat ideaal vir 2 kinders is. Daar is ook gemaklike banke en 'n TV met volledige DStv. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en daar is ook 'n wasmasjien. Die eenheid het 'n beskutte braai-area. Daar is ook veilige parkeerplek en 'n ononderbroke see-uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die stapelbeddens is geskik vir kinders. Die hoofslaapkamer het 'n deur wat na 'n patio lei met 'n pragtige see-uitsig. Daar is 'n moderne badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is oopplan en is toegerus vir selfsorg en daar is 'n wasmasjien. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met met vol DStv. Die eenheid het eie parkeerplek en 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom