Strandlopertjie Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Strandlopertjie bied gerieflike selfsorgverblyf in Brittaniabaai (St. Helenabaai). Dié woonstel is 'n uitstekende keuse vir tot 4 gaste wat op soek is na verblyf vir 'n kusvakansie wat boonop loopafstand van die strand af is. Dit is ook net 10 minute se ry van die hawe en die Spar af en 20 minute se ry vanaf Vredenburg, Paternoster en Velddrif.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed op die onderste verdieping en een met 'n koningingrootte-bed met 'n duvet en 'n ekstra kombers, bedtafeltjies op die boonste verdieping. Beide kamers het leeslampies. Altwee kamers het waaiers. Let wel: Ekstra komberse is nie beskikbaar nie.

Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Volledige DStv is beskikbaar. Die sitkamer is toegerus met lugversorging en 'n wasmasjien is beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel in. Daar is 'n piekniektafel met plek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n rusbank met sitplek vir 2 mense en daar is 2 stoele. Gaste kan lekker ontspan op die patio met sy draagbare braai en die vars lug en sonskyn kan geniet.

Let asseblief daarop dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Strandlopertjie Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strandlopertjie Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za