LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandstreet Cabin | LekkeSlaap
+20

Strandstreet Cabin

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandstreet Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n alleenstaande oopplan-houthuisie in die oord Keurboomstrand.

Die hut het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n klein kombuisie. Die kombuisie het 'n yskas, oondjie met 'n stoof, en 'n mikrogolf. Daar is 'n TV met OpenView in die slaaparea. Bring asb. jou eie dekodeerder saam. Gaste het toegang tot 'n dek met sitplek en braaigeriewe, en die eenheid het 'n privaat ingang. Parkeerplek is beskikbaar op die sypaadjie voor die eenheid.

Die houthuisie is net 150 m van die strand af en 2 minute se stap vanaf Enrico's-restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandstreet Cabin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Strandstreet Cabin
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandstreet Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo8iqnJJ3hFxxZrrY4XBN3pZiWV8LHzI479VFVSC0nF5wGqhBl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.002961975555 23.457435243216
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!