Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandveld Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tides House 6, Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R14 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Strandveld Beach House is in Plettenbergbaai geleë. Dit is ideaal vir gesinne en paartjies, maar nie vir kleuters , omdat daar 'n swembad en trappe is. Die huis spog met 'n swembad, direkte toegang tot die strandmeer en strand en ruimte om 'n boot vas te meer. Dit is op 'n veilige landgoed geleë en die huis is privaat en veilig. Sonkrag en batterye verseker dat gaste geen beurtkrag het nie.

Verblyf word in 5 slaapkamers met slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders gebied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens met en suite-badkamers. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water en 'n gastetoilet.

Die goed toegeruste oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ysmasjien toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n groot etenstafel, sitplek, kaggel en rusbanke om op te ontspan. Die leefarea lei na die groot balkon met 'n ketelbraaigeriewe, buitemeubels en 'n lieflike uitsig oor die area.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n braai-area, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Gaste kan ook die aktiwiteite in die area geniet, insluitend voëlkyk, visvang, bergfietsry, swem, fietsry, tennis en gholf.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandveld Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Tides House 6, Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R14 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R14 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tides House 6, Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2289ecac3a83011490648faec098bfca5de5111ba465dfbe919feb35403a242b9193ecfa49cf1a8e269775a5e0ac2a41bc74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 500 per nag, vir 10 mense Tides House 6 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033495029659 23.383599125604
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem