Straw Shack

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Straw Shack is stapafstand van die strand af en dit is in Elandsbaai geleë. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke houthuisie wat ideaal is vir 'n rustige wegbreek vir branderplankryers.

Dié Weskusstyl-kothuis is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas en stoof toegerus en bied toegang tot 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele. Die kothuis het 'n buitestort en 'n privaat braai-area buite.

Straw Shack het 'n knus en ontspanne atmosfeer en is net 1 blok van die strand af. Elandsbaai is 'n bekoorlike vissersdorpie en branderplankparadys net 2,5 ure buite Kaapstad.

Slaapplek

'n Bespreking by Straw Shack sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Straw Shack gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R670 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false