Bloubergstrand Akkommodasie by Strawberry Lane | LekkeSlaap
+24
+24

Strawberry Lane

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strawberry-laan 3, Blouberg Sands, Kaapstad , 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Strawberry Lane is in Bloubergstrand naby Kaapstad geleë. Doendinge in die omgewing sluit Canal Walk Winkelsentrum, Robbeneiland, die V&A Waterfront, Tafelberg en Milnerton Gholfklub in.

Die selforgverblyf bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Verder is daar 'n TV, DStv, wasgoedgeriewe en parkeerplek op die perseel.

Gaan swem, proe wyn, vang vis, surf, stap en speel gholf in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Strawberry Lane sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Strawberry Lane
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Strawberry-laan 3, Blouberg Sands, Kaapstad , 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strawberry Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strawberry-laan 3, Blouberg Sands, Kaapstad , 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMmE2MzYwLTBmZWMtNDdmOC1iYTJiLWM4OGNiZDU0ZjIyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 3 Strawberry Lane Blouberg Sands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.803306624253 18.476413918385
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za