Strelitzia Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Strelitzia Guest House bied luukse akkommodasie in ruim suites wat beide rustig is en smaakvol versier is en geskik is vir enige vakansieganger of besigheidsreisiger wat die vriendelike Vrystaatse dorpie Welkom besoek.

Die suites het hul eie TV's, mikrogolwe, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Ons bied ons gaste smaaklike ontbyt, braaigeriewe, 'n silwerskoon swembad en veilige parkering.

Strelitzia Guest House is slegs 1 km van Welkom se sentrale besigheidsdistrik geleë, 500 m van die Medi Clinic en 15 km van die Phakisa Raceway.
Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis en die warmte van Vrystaatse gasvryheid ervaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strelitzia Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R810 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za