LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strooi Kooi | LekkeSlaap
+21

Strooi Kooi

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1879, Besemkop 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strooi Kooi is 'n unieke strooibaal-kothuis langs 'n wingerd net buite Calitzdorp. Dit is die ideale verblyf vir gaste op soek na privaatheid.

Dié omgewingsvriendelike kothuis is van materiale uit die omgewing gebou, en weerspieël al die elemente van die tradisionele Karoo-boustyl. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed.

Buite is braaigeriewe asook basiese kookgeriewe om etes voor te berei.

Buiten die geriewe by die kothuis is daar ook heelwat doendinge in Calitzdorp wat net 1,5 km van Strooi Kooi af is. Dit sluit die markie op Saterdae-oggende in waar gaste onder andere vars produkte kan koop, en die bekende orrelspel elke Woensdagaand.

Slaapplek

’n Bespreking by Strooi Kooi sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Strooi Kooi
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Erf 1879, Besemkop 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strooi Kooi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1879, Besemkop 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MmU0YWRkLTljNzItNDI2ZS05ZjczLTRhZjA0ODBmMWRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Erf 1879 9 Besemkop 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.51962626401 21.693009138107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!